Argief:
Hierdie was die webwerf van Centurion Sakekamer vanaf die 1990s tot 5 Oktober 2005. Dit word nou slegs behou as argief en word nie meer bygehou nie.

Portaal

Skakels

 

Die skakels word verskaf as 'n diens aan besoekers aan ons Netplek aangesien sodanige besoekers moontlik 'n belangstelling in hierdie ander Netplekke mag hê.

Die inhoud van die Netplekke waarna skakels voorsien word, dra nie noodwendig die goedkeuring van Centurion Sakekamer weg nie. Centurion Sakekamer kan op geen manier verantwoordelik gehou word vir die inhoud van sodanige Netplekke nie.

Doelstellings
Lidmaatskap
Byeenkomste
Nuus
Bestuur
Kontak
Skakels
Terugvoer

 

 

Geborg deur:
SuproNet

Organisasie/
Inligting

Beskrywing/Kommentaar

Besigheidsorganisasies

Afrikaanse Handelsinstituut (AHI)

Netplek van die AHI. Bevat agtergrondinligting oor die AHI, program van aktiwiteite en verslae.

Centurion en Omstreke

CenturioNet

Inligting oor Centurion, sy organisasies, gebeure, geskiedenis, besienswaardighede, ens. Ook geleentheid om met ander sake van algemene belang te bespreek deur KletsNet.

Centurion Rekord

Nuusgebeure in Centurion en ander gebiede wat deur die Rekord bedien word. Bevat ook ander inligting oor die gebied.

Centurion Web

Inligting oor Centurion en advertensies van besighede in Centurion

Wierdapark NG Gemeente

Inligting oor NG Gemeente Wierdapark en bybelstudiemateriaal.

Mabopane-Centurion- Ontwikkelingskorridor (MCOK)

Inligting oor die MCOK en sakegeleenthede in die gebied. Databasis van sakeondernemings in die gebied. Plaas jou besigheid op die databasis.

Inligting en Ondersteuning vir Kleinsake en ander Besighede

B.R.A.I.N.

Departement van Handel en Nywerheid se Netplek vir besigheidsinligting gefokus op mikro- tot mediumgrootte besighede. (Business Referral  And Information Network)

Emerging Enterprise Zone (EEZ)

Waagkapitaal vir ontluikende besighede. Gesamentlike onderneming tussen die Johannesburgse Aandelebeurs (JA) en The Internet Solution (IS)

Tenders.Co.Za

Gebruikers kan verskaffers uitnooi om te tender op die goedere of dienste wat hulle benodig. Gratis vir aankopers.

Bizznet

Suid-Afrikaanse Netplek met inligting en raad oor bestuur van 'n onderneming, nuushoogtepunte, artikels oor toepaslike onderwerpe, skakels na ander Netplekke en kalender met inligting oor seminare, konferensies en tentoonstallings.

CEO Express

Skakels na inligting vir die besigheidsman. (Verkry vanuit "Pret op die Internet" (Rapport, 19 September 1999) van Louis Nel.) Amerikaanse oriëntasie maar steeds nuttig.

J2K

Suid-Afrikaanse J2K Besluitsteunsentrum

Staat se Netplek met J2K inligting

Equifax

Hierdie Netplek bevat 'n dokument met letterlik honderde skakels na J2K inligting op die Net. (Dank aan Fluffy Dempers vir die verwysing.)

eGroups Y2K Resource Centre

Skakels en inligting oor J2K. (Dank aan Fluffy Dempers vir die verwysing.)

Microsoft en J2K

Microsoft se bladsy met inligting oor hulle produkte se J2K status. Bevat ook 'n programmetjie waarmee 'n oudit en verslag van die J2K status van die Microsoft produkte op die gebruiker se rekenaar gedoen kan word.

 

Centurion Sakekamer is trots om geassosieer te wees met die volgende twee Webwerwe:

CenturioNet       BesigheidCenturion

[Portaal: Afrikaans] [Home: English]

[Doelstellings] [Lidmaatskap] [Byeenkomste] [Nuus] [Bestuur] [Kontak] [Skakels] [Terugvoer]


Meld asseblief enige probleme met hierdie bladsye aan by die Webmeester.
© 2001, 2002, 2003, 2004, 2005
SuproNet, 'n afdeling van SUPROKON Bestuursdienste