Argief: Hierdie was die webwerf van Centurion Sakekamer vanaf die 1990s tot 5 Oktober 2005. Dit word nou slegs behou as argief en word nie meer
bygehou nie.
Geborg deur:
Centurion Sakekamer bied talle geleenthede vir lede en ander belangstellendes om bymekaar te kom, onderling te skakel en opleiding of inligting te ontvang.
Meer inligting word verskaf op die volgende bladsye: