|
Stefan se werk wat op CenturioNet se 2004 kalender verskyn verteenwoordig maar net breukdeel van sy werk. Hierdie bladsy bevat meer voorbeelde van sy werk
|
Stefan’s work appearing on CenturioNet’s 2004 calendar is only a small sample of his work. This page contains more examples of his work.
|
|
|
|
|
Die skildery hieronder illustreer die realisme wat Stefan bewerkstellig.
|
The painting below illustrates the realism that Stefan achieves.
|
|
|
|
|
|
|
Die “foto” in die skildery.
|
The “photograph” in the painting.
|
|
|
|
|
|
|
Detail van die “foto” in die skildery.
|
Detail of the “photograph” in the painting.
|
|
|
|
|
|
Ander Werk Klik op klein weergawe om groter weergawe te sien.
|
Other Work Click on small version to see larger version.
|
|
|
|
Handgeskilderde Volstruiseiers Klik op klein weergawe om groter weergawe te sien.
|
Handpainted Ostrich Eggs Click on small version to see larger version.
|
|
Stefan skilder Suid-Afrikaanse natuurtonele, insluitende die “Groot Vyf” op volstruiseiers. Dit is ‘n uitstekende aandenking van ‘n besoek aan Suid-Afrika.
|
Stefan paints South African images of nature, including the “Big Five” on ostrich eggs. This is an excellent souvenir of a visit to South Africa.
|
|
Groot Vyf • Big Five
|
|
|
|
|
|
|
San Rotskuns • San Rock Painting
|
|
|
|
|
|
|
Ander Natuurtonele • Other Wildlife Images
|
|
|