|
Op hierdie bladsye beplan CenturioNet om inligting te verskaf oor vermaak in Centurion en omliggende gebiede. Saam met die bladsye oor:
sal dit inwoners, besoekers en potensiële besoekers inlig oor alles wat in Centurion gedoen kan word en hoe hulle ‘n aangename en bekostigbare tyd in Centurion kan deurbring.
Indien u betrokke is by die gasvryheidsbedryf en hierdie geleentheid wil benut om u dienste en geriewe onder potensiële kliënte se aandag te bring, kontak SuproNet om meer uit te vind oor die moontlikhede.
|