|
Ons verwelkom enige insette of kommentaar wat u mag lewer. U is welkom om te vra dat meer inligting op die Webwerf geplaas word, om kommentaar te lewer oor die inhoud, die uitleg, die gebruiksgemak van die Webwerf of enige ander
verwante onderwerp. U kan ook kommentaar lewer op die besprekingsbord KletsNet. Indien u egter een van die twee onderstaande sake onder ons aandag wil bring, gebruik asseblief eerder die vorms wat
spesifiek daarvoor opgestel is:
Gee gerus ook u mening oor CenturioNet by digiTAAL se eSoek.
|