|
Algemeen: Centurion
|
|
CenturionWeb CenturionWeb is, sover ons kennis strek, die oudste Webwerf wat op Centurion fokus. Dit bevat inligting oor die stad, organisasies en gebeure en ‘n aansienlike
aantal besighede. CenturionWeb is ‘n “mededinger” van CenturioNet maar ons plaas graag hierdie skakel as diens aan ons besoekers.
|
Klik hier
|
|
Gautrein: Voorgestelde Sneltrein tussen Pretoria en Johannesburg Twee webwerwe verskaf inligting oor hierdie beplande trein wat deur Centurion sal beweeg.
Omgewingimpakstudie Hierdie webwerf bevat inligting oor wat die projek behels, wie betrokke is, die proses van openbare deelname, ‘n oorhoofse kaart (gee slegs baie growwe aanduiding
van roete), ‘n vrae-en-antwoorde forum (waarvoor mens moet registreer) en inligting oor hoe om betrokke te raak.
Vir ‘n bespreking van die onderwerp, besoek ons KletsNet waar ons reeds ‘n bespreking hieroor begin het.
|
Klik hier
|
“Gauteng Rapid Rail Link” Hierdie webwerf bevat ook inligting oor die projek. Om toegang te verkry (deur www.gautrain.co.za) moet mens wag vir ‘n Flash-inleiding om te laai en ‘n
lang “kwytskelding” lees. Die skakel hier regs neem mens egter reguit na die inligting. Dit bevat ‘n redelike hoeveelheid inligting oor die projek maar detailkaarte is nog nie beskikbaar nie. Daar is wel kaarte van die onmiddellike
omgewing van die voorgestelde stasies. Daar is ook ‘n vrae-en-antwoorde forum en inligting oor die tenderproses.
Die webwerf het nie lekker gewerk met Netscape 4.79 nie. Dit lyk wel of dit reg werk in Internet Explorer (5.5).
Vir ‘n bespreking van die onderwerp, besoek ons KletsNet waar ons reeds ‘n bespreking hieroor begin het.
|
Klik hier
|
|
Kaarte van Centurion Sien ons bladsy met skakels na verskillende kaarte.
|
Klik hier
|
|
|
|
Besigheid en Belegging
|
|
BesigheidCenturion BesigheidCenturion is ‘n susterwebwerf van CenturioNet en bevat inligting oor besighede in Centurion wat van SuproNet se dienste gebruik maak om hulleself via
die Internet te bemark. Die webwerf bevat ook ekonomiese data (statistiek) oor Centurion sowel as inligting oor besigheidsgeleenthede.
|
|
|
Centurion Sakekamer Centurion Sakekamer was die eerste sakekamer in die land met sy eie Webwerf. Die Webwerf is geborg deur SUPROKON Bestuursdienste, CenturioNet en SuproNet se
moedermaatskappy. Dit bevat inligting oor die doelstellings, bestuur en aktiwiteite van hierdie baie aktiewe sakekamer.
|
Klik hier
|
|
|
|
Besienswaardighede
|
|
SA Munt en Coin World Die SA Munt se Webwerf bevat inligting oor die Munt, sy geskiedenis en produkte.
|
Klik hier
|
|
|
|
Kerke
|
|
Centurion Prebiteriaanse Kerk Inligting oor die byeenkomste, eredienste, belydenis, formuliere, jaarprogram en baie meer.
|
Klik hier
|
|
Gereformeerde Kerk Centurion Preke in teks asook klank en dergelike Christelike artikels.
|
Klik hier
|
|
NG Gemeente Wierdapark Inligting oor die gemeente en sy werksaamhede.
|
Klik hier
|
|
NH Gemeente Rooihuiskraal Inligting vir die lidmate van die kerk, voornemende lidmate, asook inligting oor wat in die Rooihuiskraalgemeenskap van Centurion aangaan. Dit bevat
onder andere Rooihuiskraal se Gemeenskapskalender wat al die kerke in die omgewing, asook die skole se aktiwiteite vir die hele jaar insluit. ‘n Omvattende Webwerf wat klaarblyklik gereeld bygewerk word.
|
Klik hier
|
|
|
|
Plaaslike Regering
|
|
Tshwane Stadsraad Hierdie amptelike bladsy van die Tshwane Stadraad bevat inligting oor die gebied, o.a. kaarte van Centurion (wat ook direk van ons bladsye bereik kan word - klik hier). Die webwerf is nie baie aantreklik nie en alles werk nie soos mens sou verwag nie (bv. GIS-inligting benodig “plug-in” maar dit kon nie verkry word nie).
|
Klik hier
|
|
Plaaslike Regerings in Suid-Afrika Hierdie badsy bevat ‘n lys en skakels na Webwerwe van plaaslike regerings in Suid-Afrika. Hoewel Centurion op die lys voorkom, bevat dit nie
‘n skakel na ‘n amptelike Webwerf van Centurion se plaaslike regering nie. CenturioNet kon ook nie so ‘n Webwerf opspoor nie. Dit is onwaarskynlik dat so ‘n Webwerf geskep sal word aangesien Centurion nou deel vorm van Tshwane. Dit
bevat ook nie ‘n skakel na Tshwane nie.
|
Klik hier
|
|
|
|
Skole en Opvoedkundige Instansies
|
|
Centurion Akademie 2000 ‘n Tersięre opleidingsinstansie geleë in die hartjie van Centurion. Die Webwerf bevat inligting oor kursusse wat aangebied word.
|
Klik hier
|
|
Hoërskool Centurion
|
Klik hier
|
|
Hoërskool Eldoraigne
|
Klik hier
|
|
Laerskool Hennopspark Amptelike webwerf van Laerskool Hennopspark met agtergrond oor die skool en inligting oor akademie, programme en aktiwiteite, geriewe, skoolfonds en
bestuur.
|
Klik hier
|
|
|
|
Sport
|
|
Krieket: Noordelikes CricInfo se bladsye oor Noordelikes Krieket.
|
Klik hier
|
|
Centurion Fietsry
|
Klik hier
|
|
|
|
Vermaak
|
|
Computicket - Centurion Gaan reguit na Computicket se aanlynkaartjieverkope. Gebruik “Centurion” in “Seach for Title or Venue” om
te sien watter vertonings in Centurion by hulle bespreek ka word. Om te sien wat in die plaaslike rolprentteaters wys, kyk na The Moviesite hieronder.
|
Klik hier
|
|
The Moviesite - Fliekprogram vir Centurion Sentrum Hierdie bladsy van The Moviesite bevat inligting (name van flieks, skakels, datums en vertoontye) oor flieke wat in Centurion
Sentrum vertoon word. Toe ons dit besoek het, was dit op datum.
|
Klik hier
|
|
|
|
|
Ander
|
|
Centurion Rekord Webwerf van die plaaslike koerant. Dit bevat enkele onlangse berigte en inligting oor gebeurtenisse in en om Centurion.
|
Klik hier
|
|
|
|
Die Knoop Hierdie Webwerf hou nie verband met Centurion nie maar wel met Afrikaans. Dit bevat skakels na ‘n magdermenigde Afrikaanse Webwerwe en Webwerwe wat met Afrikaans te
doen het.
|
Klik hier
|
|

Hierdie uitstekende Webwerf dien as portaal tot Afrikaanse Webwerwe en bevat inligting en hulpmiddels soos ‘n soekgerief vir Afrikaanse Webwerwe. Dit hou nie verband met Centurion nie.
Gee gerus ook u mening oor CenturioNet by digiTAAL se eSoek.
|
Klik hier
|
|
The Kilimanjaro Experience Hierdie webwerf is geskep deur die eienaars van CenturioNet en bevat inligting oor ‘n CD-ROM met foto’s en wedervaringe van ‘n groep wat Kilimanjaro
geklim het.
|
Klik hier
|
|
www.heydenrych.co.za Webwerf met inligting vir en oor die
He˙denr˙chs (en Heydenreichs, Heydenrichs, Heidenreichs, Heydenrychs, ens) van Suid-Afrika.
|
Klik hier
|
|
|
|
|
|