|
Onderstaande lyste is verkry vanaf Tshwane Stadsraad (Januarie 2003). Dit bevat kontakinligting vir die volgende instansies wat by hulle bekend is (gerangskik per woonbuurt): Indien ons nuwer inligting ontvang, word
dit bygewerk.
Nota: CenturioNet bied hierdie inligting aan soos ontvang en dra geen verantwoordelikheid vir die inligting wat hierin vervat
is nie. Die plasing van hierdie inligting dui nie op enige wyse aan dat ons genoemde inrigtings ondersteun of aanbeveel nie. U gebruik die inligting op eie risiko
|