|
Die onderstaande werke van Karien Boonzaaier
word gebruik in CenturioNet se 2008 lessenaarkalender en word beskikbaar gestel met die goedgunstige samewerking van die kunstenaar. Neem kennis dat die gebruik van die elektroniese kalender-, skermskut- en muurpapierprodukte onderhewig is aan die voorwaardes en bepalings soos vervat in ons outeursregkennisgewing (Kopiereg).
Kies die werk wat u wil gebruik as muurpapier (“wallpaper”) vir u rekenaarskerm. Aanwysings hier.
Vir meer inligting oor die kalender, Karien Boonzaaier of om self ‘n kalender te druk, besoek Kalender 2008. Vir skermskut (“screen saver”), gaan na Aflaai.
|