|
Die onderstaande werke van Stefan Winterbach
word gebruik in CenturioNet se 2004 lessenaarkalender en word beskikbaar gestel met die goedgunstige samewerking van die kunstenaar. Neem kennis dat die gebruik van die elektroniese kalender-, skermskut- en muurpapierprodukte onderhewig is aan die voorwaardes en bepalings soos vervat in ons outeursregkennisgewing (Kopiereg).
Kies die werk en grootte wat u wil gebruik (Klein, Medium of Groot skerm) as muurpapier (“wallpaper”) vir u rekenaarskerm. Aanwysings hier.
Vir meer inligting oor die kalender, Stefan Winterbach of om self ‘n kalender te druk, besoek Kalender 2004. Vir skermskut (“screen saver”), gaan na Aflaai.
|