|
In die Argief
|
|
Geleentheid
|
Beskrywing
|
|
Kaskarkenades 2007 Kaskarkenades 2006 Kaskarkenades 2005
|
Foto’s van Laerskool hennopspark se jaarlikse Kaskarkenades.
|
|
Olimpiade 2005
|
Meer as 170 foto’s van Laerskool Hennopspark se huissport (atletiek) van 2005. Die tema van die huissport was “Olimpiese Spele”
|
|
Centurion van die Jaar 2004
|
Centurion Sakekamer wys elke jaar die Centurion van die Jaar aan. In Oktober 2004 is die wenner vir 2004 aangewys terwyl ander toekennings ook gemaak is.
Die webwerf bevat foto’s van die wenners asook die gaste en spreker.
|
|
Kaskarkenades 2004
|
Laerskool Hennopspark se jaarlikse Kaskarkenades. Die 2004 weergawe bevat honderde foto’s van die geleentheid. Dit sluit in foto’s van die verskillende grade se spanne, aksiefoto’s, die toeskouers en die helpers by die
stalletjies
|
|
Centurion van die Jaar 2003
|
Centurion Sakekamer wys elke jaar die Centurion van die Jaar aan. Op 17 Oktober 2003 is die wenner vir 2003 aangewys terwyl toekennings ook gemaak is aan die sakeman, sakevrou, beeldbouer en bestuurslid van die jaar.
Die webwerf bevat foto’s van die wenners asook die gaste en spreker.
|
|
Kaskarkenades 2003
|
Laerskool Hennopspark se jaarlikse Kaskarkenades het op 10 Oktober 2003 plaasgevind.
Die Webwerf bevat meer as 300 foto’s van die geleentheid. Dit sluit in foto’s van die verskillende grade se spanne, aksiefoto’s, die toeskouers en die helpers by die stalletjies.
|
|
Wildsfees 2003
|
CenturioNet het sy tweede verjaardag gevier tydens Centurion se jaarlikse Wildsfees wat op 16 Augustus 2003 by Rooihuiskraalterrein plaasgevind het deur ‘n skenking te maak aan die Centurion Hospitium, die organiseerders van die
wildsfees
Die Webwerf bevat meer as 180 foto’s van die geleentheid. Daar is ten minste een foto van elke lapa asook foto’s van die reuse vuur en die mense en dinge rondom die vuur, die dansvloer, sprekers en orkes en die tent met eksotiese
wildsdisse.
|
|
Centurion van die Jaar 2002
|
Centurion Sakekamer wys elke jaar die Centurion van die Jaar aan. Op 18 Oktober 2002 is die wenner vir 2002 aangewys terwyl toekennings ook gemaak is aan die sakeman, sakevrou, beeldbouer en bestuurslid van die jaar.
Die webwerf bevat foto’s van die wenners asook die gaste en spreker.
|
|
Kaskarkenades 2002
|
Laerskool Hennopspark se jaarlikse Kaskarkenades het op 11 Oktober 2002 plaasgevind.
Die Webwerf bevat meer as 270 foto’s van die geleentheid. Dit sluit in foto’s van die verskillende grade se spanne, aksiefoto’s, die toeskouers en die helpers by die stalletjies.
|
|
Wildsfees 2002
|
CenturioNet het sy eerste verjaardag gevier tydens Centurion se jaarlikse Wildsfees wat op 17 Augustus 2002 by Rooihuiskraalterrein plaasgevind het deur ‘n skenking te maak aan die Centurion Hospitium, die organiseerders van die
wildsfees
Die Webwerf bevat ongeveer 200 foto’s van die geleentheid. Daar is ten minste een foto van elke lapa asook foto’s van die reuse vuur en die mense en dinge rondom die vuur, die dansvloer, sprekers en orkes en die tent met eksotiese
wildsdisse.
|
|
Gholfdag 2002
|
Foto’s van Centurion Sakekamer se jaarlikse gholfdag wat hierdie jaar op 26 Julie by Centurion Country Club plaasgevind het. Ingesluit is foto’s van die deelnemers.
|
|
Centurion van die Jaar 2001
|
Centurion Sakekamer wys elke jaar die Centurion van die Jaar aan. Op 16 November 2001 is drie wenners aangewys in die kategorieë van Gemeenskapsdiens, Kultuur en Sake.
Die webwerf bevat foto’s van die wenners asook die gaste, borg en spreker.
|
|
Kaskarkenades 2001
|
Laerskool Hennopspark se jaarlikse Kaskarkenades het op 18 September 2001 plaasgevind.
Die Webwerf bevat meer as 200 foto’s van die geleentheid. Dit sluit in foto’s van die verskillende grade se spanne, aksiefoto’s, die toeskouers en die helpers by die stalletjies.
|
|
Wildsfees 2001
|
CenturioNet is bekendgestel tydens Centurion se jaarlikse Wildsfees wat op 18 Augustus 2001 by Rooihuiskraalterrein plaasgevind het. CenturioNet het Centurion Sakekamer se lapa geborg en ook ‘n bedrag aan die Centurion Hospitum,
die organiseerders, geskenk.
Die Webwerf bevat meer as 120 foto’s van die geleentheid. Daar is ten minste een foto van elke lapa asook foto’s van die reuse vuur en die mense en dinge rondom die vuur, die dansvloer, sprekers en orkes en die tent met eksotiese
wildsdisse.
|
|
|
|
|
|