|
|
|
|
|
|
Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.
|
|
|
 |
|
| BesigheidCenturion |
Inskrywing - Entry |
| GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys. |
| Tel: (012) 653-2405 |
|
 |
|
| Alternative Structures |
www.altstructures.co.za |
| Alternative Structures spesialiseer in skep van nuwe produkte en probleemoplossing op die gebied van metaalperswerk- en plastiekinspuitgietvormingprodukte ("plastic injection molding"). Sedert hulle toetrede tot die mark in 1993 het hulle ontwikkel tot 'n belangrike verskaffer van metaal antisplit- en merkplate aan die mark vir behandelde pale in Suid-Afrika. Hulle verskaf ook plastiekprodukte węreldwyd. |
| Tel: (012) 653-5111 |
|
 |
|
| Centurion Laser |
www.d-tek.co.za |
| Lasersny, rekenaarbeheerde frees- en draaiwerk, 'Coded TIG', CO2 sweis, rekenaarbeheerde buigwerk, 3D-meting. |
| Tel: (012) 661-6605 |
|
 |
|
| Hoëveld Dekgras |
www.highveldthatchers.co.za |
| Highveld Thatchers verskaf unieke grasdekkuns węredlwyd. Ons verskaf en voer dekriet - en gras uit en verskaf hout (pale) aan die dekbedryf. Highveld Thatchers het Afrika grasdekking tot ‘n fyn kuns ontwikkel en dakke van die hoogste gehalte opgerig. Die maatskappy verskaf ook ‘n verskeidenheid dekmateriaal aan die nywerheid, plaaslik en oorsee. Bykomstige dienste sluit in die behandeling van dekmateriaal en ‘n versekeringsprogram. |
| Tel: (012) 808-0521 |
|
 |
|
| Merljac |
Geen - None |
| Vervaardiger van fietsdrarakke, mobiele toeskouerstaanplek (pawiljoene), advertensieborde, bushaltes, sluitkaste,
metaalheinings, hekke, asblikbedekkings van hout. |
| Tel: 082-704-1594 |
|
 |
|
| Pocket-PA (2) |
Geen - None |
| Ooit gewonder waarom sakke vir skootrekenaars ('laptop') altyd swart is? Ek het. Nou verkoop ek skootrekenaarsakke in
enige kleur onder die son behalwe swart. Aangesien skootrekenaars soos 'n 'bykomstigheid' gedra word, ontwerp ons
kleurvolle sakke teen R120 (BTW ingesluit). Sou u verkies kan die bykomstigehede op die sak 'n ander kleur as die sak
wees. |
| Tel: 083-327-2851 |
|
 |
|
| Sweetest Price |
candyfloss.findfastfree.com |
| Ons vervaardig en versprei spookasem in Gauteng. Ons produk kan by kinderpartyjies, uitstallings, skool- en ander
funksies gebruik of verkoop word en ons verskaf aan kleinhandelaars. Ons verskaf reeds vir 9 jaar spookasem in Gauteng. |
| Tel: 082-569-0373 |
|
 |
|
| Uhuru Apparel |
www.uhuruapparel.co.za |
| Uhuru Apparel is 'n verskaffer van korporatiewe klere, klere vir promosies/bemarking, T-hemde, ens. aan organisasies wat
hulle beeld wil verbeter. Uhuru Apparel verskaf ook dienste soos borduur, syskermdruk, ens. |
| Tel: (011) 316-3331 |
|
 |
|
| Window Perfect |
Geen - None |
| Vir houtvensters, -deure, -deurrame. Doelgemaakte vensters & deure. Staal na hout vervanging. |
| Tel: (012) 667-1476 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Nie gevind waarna u gesoek het nie?
Probeer ook die volgende:
- Alternatiewe kategorieë verwant aan hierdie kategorie:
- Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
- Die “Open Directory Project” se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika
|
|
|
|