|
Ons verwelkom enige insette of kommentaar wat u mag lewer. U is welkom om te vra dat meer inligting op die Webwerf geplaas word, om kommentaar te lewer oor die inhoud, die uitleg, die gebruiksgemak van
die Webwerf of enige ander verwante onderwerp. Indien u egter wil hê dat u besigheid ook in die gids opgeneem word, gebruik asseblief die vorm (Inskrywing) wat
spesifiek vir hierdie doel vir u beskikbaar gestel word.
|