Bannier - CenturioNet

Inligting oor Centurion:
CenturioNet
.

CenturioNet

Ontwikkeling en huisves
webwerwe:
SuproNet
.

SuproNet

 

 

Een vlak op in struktuur

Vorige kategorie                           Volgende kategorie

Vorige/volgende kategorie

Soekenjin

 
 

Telekommunikasie


 

Adverteer hier!

Advertensie

Advertensie

Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko. SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.

 

BesigheidCenturion
BesigheidCenturion Inskrywing - Entry
GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys.
Tel: (012) 653-2405

ANTENNA-UP cc
ANTENNA-UP cc www.antenna-up.co.za
Installasie van TV antennas en satelietskottels vir van die gewone woonhuis tot die grootste multi-eenheid landgoed.Ons 20 jaar ondervinding verseker stelsels wat lank hou en min onderhoud vereis. Goedgekeur deur: DSTV & TOPtv.
Tel: 083-302-6548

Eleventh Dimension Software
Eleventh Dimension Software Geen - None
Benodig u sagteware-ontwikkeling of webwerwe? Ons bespaar u geld deur ons effektiewe diens en ons lewer op datum af. Kontaksentrumoplossings, sagteware-ontwikkeling, webwerfontwikkeling, telefoontegnologie-oplossings en meer Ö
Tel: 072-903-7223

In Front Cellular
In Front Cellular Geen - None
Herstel van selfone, toebehore (batterye, sakkies, ens). Ook Vodacom-kontrakte, meeste voorafbetaalde bewyse. Ons doen herstelwerk.
Tel: (012) 643-1878

ITEC Tshwane
ITEC Tshwane www.itecgroup.co.za
Ons verkoop nie bloot produkte nie, ons verkoop dokumentoplossings vir besighede. 'n Uitstekende produk is waardeloos sonder 'n buitengewone maatskappy wat uitsonderlike klantediens en -ondersteuning lewer. Beheptheid met gehalte en gereed-om-te-gebruik-oplossings - dit maak 'n verskil en maak Itec verskillend. Itec is 'n maatskappy wat oplossings verskaf, nie net apparaat aflewer nie.
Tel: (012) 665-3933

Pansolutions
Pansolutions www.pansolutions.co.za
Pansolutions die pad voorentoe vir al u kantooroutomatisasie, CCTV en telekomunikasie. Ons span hoogsgekwalifiseerde verkoopsmense sal omsien na enige van u behoeftes.Ons verskaf hardeware soos plasmaskerms en rekenaartoerusting van A-Z. Skakel Waldo Bloem op 083-771-3263 of (012) 682-9700 of epos wbloem@pansolutions.co.za vir 'n ontleding van u huidige infrastruktuur en kwotasie of besoek ons webwerf.
Tel: (012) 682-9700

Vox Telekommunikasie Bpk
Vox Telekommunikasie Bpk www.spartacus2.co.za
Vox ADSL koordlose fone en modem R300 installasietarief en daarna R49 per maand . Geen kontrak nie. 39 per minuut vanaf Vox na 'n landlyn en R1,49 na 'n selfoon. Spaar tot 40%. Vox betaal u 40 sent per selfoonoproep en 20 sent per landlynoproep terug wat u ontvang!
Tel: 084-245-5590

Vox Telekommunikasie en Internet
Vox Telekommunikasie en Internet www.vox.co.za/spartacus/
Verminder u telekommunikasie koste met tot 50%! Oproepe vanaf Vox na Telkom 39c per minuut en R1,49 na 'n selfoon. Vir oproepe ontvang betaal Vox u 40c/20c terug. Die Vox koordlose ADSL telefoon en modem vanaf 49 per maand BTW ingesluit. Registreer as 'n handelaar en verdien passiewe inkomste!
Tel: 084-245-5590

W&T Computers and Data cc
W&T Computers and Data cc www.wtcomputers.co.za
Vir al jou IT behoeftes. Ondersteuning, verkope en diens op jou perseel. Linux en Windows. Netwerkbeplanning, -installering en ondersteuning - kabel- en koordlose (radio, wi-fi) netwerke. Geslotekring-TV (CCTV) en IP sekerheidskameras. Toegangs- en bywoningsbeheer. Ons het die oplossing!
Tel: (012) 654-0137

 

 

Nie gevind waarna u gesoek het nie?

Probeer ook die volgende:

  1. Alternatiewe kategorieŽ verwant aan hierdie kategorie:
  2. Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
  3. Die ďOpen Directory ProjectĒ se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika

 

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

[BesigheidCenturion]

Jy
is
hierEen vlak opVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

[Besigheidsgids] [Gids: Beskrywing] [Gids: Inskrywing] [Georganiseerde Besigheid] [Ekonomiese Data] [Besigheids- geleenthede] [Terugvoer] [Kopiereg]

<Vorige kategorie ē  Volgende kategorie>

 

Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan SuproNet,
Ďn afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes.
© 2002, 2003, 2004, 2005, 2006, 2007. Alle regte voorbehou.

 

 

Rand - onder