Bannier - CenturioNet

Inligting oor Centurion:
CenturioNet
.

CenturioNet

Ontwikkeling en huisves
webwerwe:
SuproNet
.

SuproNet

 

 

Een vlak op in struktuur

Vorige kategorie                           Volgende kategorie

Vorige/volgende kategorie

Soekenjin

 
 

Sport


 

Adverteer hier!

Advertensie

Advertensie

Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko. SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.

 

BesigheidCenturion
BesigheidCenturion Inskrywing - Entry
GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys.
Tel: (012) 653-2405

Amazing SA
Amazing SA www.amazingsa.com
Amazing SA bied profesionele koűrdinering van korporatiewe funksies en konferensies asook gholftoere, wegbreeknaweke, safari, gholfdae en luukse 8-sitplek busvervoer
Tel: 082-789-0239

Aqua-Aerobics en Swemlesse - Mary-Ann Henning
Aqua-Aerobics en Swemlesse - Mary-Ann Henning Geen - None
Aqua-aerobics slegs vir vroue in 'n verhitte binnenshuise swembad. Swemlesse vir kinders vanaf 3 jaar, asook volwasse swemlesse. Waterveiligheid en basiese style word aangeleer.
Tel: 073-097-1347

Arende Karateklub
Arende Karateklub www.eagles.co.za
Die Shotokan Karateklub is gestig in 1995 en is die grootste karateklub in Centurion.
Tel: 072-532-9999

Contours Express
Contours Express www.contoursexpress.co.za
Gym slegs vir Vrouens. Vinnig en plesierig. 29min
Tel: 083-659-4878

Dragon's Lair Mixed Martial Arts Academy
Dragon's Lair Mixed Martial Arts Academy www.dragonslairgym.co.za
Dragon's Lair gee opleiding in gemengde gevegskuns (Mixed Martial Arts). Ouderdom van 5 to Volwassenes Hier hoef jy nie 6 jaar se opleiding te ontvang voor jy jouself kan verdedig nie. Sluit die volgende style in: Muay Thai, boks, Filipino, Savate, Grecko Roman en Brasiliaanse Jiu-jitsu. Dit word 'Vale Tudo' of 'Mixed Martial Arts' genoem. Dit is die beste vorm van selfverdediging wat daar is!
Tel: 083-501-4401

Owen Baker Golf School
Owen Baker Golf School Geen - None
Afrigting met betrekking tot alle aspekte van gholf. Ons rig beginners en gevorderde gholfspelers af. Klinieke vir juniors, dames en beginners.
Tel: (012) 665-5226

SHIDO Fighting Systems
SHIDO Fighting Systems www.shido.co.za
SHIDO bied MMA en selfverdediging aan vir kinder so jonk as 4 jaar en vir volwassenes van alle ouderdomme in ons gimnasium in Highveld, Centurion. Die SHIDO gevegstelsel gebruik brienwette om 'n aanvaller of teenstander te oorweldig. Dit is dus nie net 'n sport nie maar kan in moderne sportkompetisies soos MMA gebruik word as jy jou tegniek beperk om volgens die bepaalde reŽls te veg.
Tel: 083-458-8450

SHIDO Fighting Sytems
SHIDO Fighting Sytems www.shido.co.za
SHIDO Fighting Systems is in 2008 gestig. 'n Eerste kontrak om persoonlike ('H2H') gevegsopleiding aan instrukteurs van die SA Nasionale Weermag te lewer, is aan SHIDO toegeken. Ander dienste sluit gemenge gevegskuns ('Mixed Martial Arts' of 'MMA'), selfverdediging en fiksheid in.
Tel: (012) 665-1778

Tadpoles Swimming School
Tadpoles Swimming School Geen - None
Swemlesse vir almal van 3 jaar en ouer. Beginners, alle slae en tegniek. Ons leer die mees moderne tegnieke wat kampioenswemmers gebruik. Eendagwerkswinkels vir volwasse swemmers (beginners en meesters, driekampatlete, oopwaterswemmers, ens) ook beskikbaar. Aangebied by twee plekke in Centurion.
Tel: 082-339-8090

 

 

Nie gevind waarna u gesoek het nie?

Probeer ook die volgende:

  1. Alternatiewe kategorieŽ verwant aan hierdie kategorie:
  2. Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
  3. Die ďOpen Directory ProjectĒ se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika

 

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

[BesigheidCenturion]

Jy
is
hierEen vlak opVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

[Besigheidsgids] [Gids: Beskrywing] [Gids: Inskrywing] [Georganiseerde Besigheid] [Ekonomiese Data] [Besigheids- geleenthede] [Terugvoer] [Kopiereg]

<Vorige kategorie ē  Volgende kategorie>

 

Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan SuproNet,
Ďn afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes.
© 2002, 2003, 2004, 2005, 2006, 2007. Alle regte voorbehou.

 

 

Rand - onder