Bannier - CenturioNet

Inligting oor Centurion:
CenturioNet
.

CenturioNet

Ontwikkeling en huisves
webwerwe:
SuproNet
.

SuproNet

 

 

Een vlak op in struktuur

Vorige kategorie                           Volgende kategorie

Vorige/volgende kategorie

Soekenjin

 
 

Speelgoed en Speletjies


 

Adverteer hier!

Advertensie

Advertensie

Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko. SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.

 

BesigheidCenturion
BesigheidCenturion Inskrywing - Entry
GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys.
Tel: (012) 653-2405

Acornkids
Acornkids www.acornkids.com/101101.htm
Die Acorn Kids produkte is ontwikkel om potensiaal te ontwikkel deur proefneming en spel. Die produkte is betowerend, natuurlik en volkome veilig. Verander badtyd in 'n opvoedkundige kleurespel.
Tel: (012) 667-6883

Dinki's Party Hire
Dinki's Party Hire www.dinki.co.za
Dinki's Party Hire is 'n eenstopverskaffer van alle benodighede vir enige kinderpartytjie. Ons verskaf springkastele, kindertafels & -stoeltjies, tema eetgery, heliumballonne, partytjienarre en vele meer.
Tel: (012) 653-2492

Experilab Centurion
Experilab Centurion www.experilabcenturion.co.za
Experilab is 'n winkel wat wetenskaplike en tegnologie produkte verkoop aan kinders tussen 5 en 17 jaar. Laboratoriumware en vuurpyle vir alle ouderdomme asook vermaak en breinstimulerende produkte. Ons doen ook wetenskappartytjies en -werkswinkels vir kinders tussen die ouderdomm van 7 en 16 jaar. Verskeie elektriese en elektronika komponente vir skoolprojekte. In Centurion Lifestyle Centre, h/v Lenchen en Ou Johannesburgpad.
Tel: (012) 653-6031

Fire Dragon Prints
Fire Dragon Prints www.firedragon.co.za
Ons doen volkleur sublimasiedrukwerk op bekers, t-hemde, teŽls, legkaarte, ens. Uitstekende geskenke en promosie-items.
Tel: 083-258-3969

Jumping Castles
Jumping Castles Geen - None
Springkastele te huur!
Tel: 082-339-0358

Learn-A-Long
Learn-A-Long www.learnalong.co.za
Learn-a-Long se programme is tweetalige veelsydige interaktiewe multimediaprogramme wat op 'n speelse en skeppende manier kinders help om noodsaaklike vaardighede te bemeester soos wiskunde, taal, ouditiewe- en visuele persepsie, aandag en konsentrasie en rekenaarvaardigheid. Ontwikkel deur kinderspesialiste (kinderopvoedkundige sielkundige, arbeidsterapeut, remediŽrende onderwyser en grafiese spesialiste)
Tel: (012) 996-0055

SmartStart Agency
SmartStart Agency www.trebor-group.com
SmartStart verseker optimale, gebalanseerde funksionering van die kind se brein om sodoende ontwikkelingsagterstande te voorkom. Ontwikkeling vir kinders 0 tot 7 jaar. SmartStart se breinontwikkelingsprogram is maklik om te gebruik. Ontwikkelingsareas: motories, visuele persepsie,o uditiewe persepsie, taal, sosiaal, emosioneel, onafhanklikheid. Meet ook skoolgereedheid.
Tel: 083-324-9546

Sweet Bear Parties
Sweet Bear Parties www.sweetbearparties.co.za
Springkastele, skuimput/masjien, partytjiepakkies, koeke, temapartytjies. 'n Eenstopdiens vir kinderpartytjies.
Tel: 083-501-3759

 

 

Nie gevind waarna u gesoek het nie?

Probeer ook die volgende:

  1. Alternatiewe kategorieŽ verwant aan hierdie kategorie:
  2. Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
  3. Die ďOpen Directory ProjectĒ se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika

 

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

[BesigheidCenturion]

Jy
is
hierEen vlak opVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

[Besigheidsgids] [Gids: Beskrywing] [Gids: Inskrywing] [Georganiseerde Besigheid] [Ekonomiese Data] [Besigheids- geleenthede] [Terugvoer] [Kopiereg]

<Vorige kategorie ē  Volgende kategorie>

 

Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan SuproNet,
Ďn afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes.
© 2002, 2003, 2004, 2005, 2006, 2007. Alle regte voorbehou.

 

 

Rand - onder