Bannier - CenturioNet

Inligting oor Centurion:
CenturioNet
.

CenturioNet

Ontwikkeling en huisves
webwerwe:
SuproNet
.

SuproNet

 

 

Een vlak op in struktuur

Vorige kategorie                           Volgende kategorie

Vorige/volgende kategorie

Soekenjin

 
 

Sekerheid


 

Adverteer hier!

Advertensie

Advertensie

Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko. SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.

 

BesigheidCenturion
BesigheidCenturion Inskrywing - Entry
GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys.
Tel: (012) 653-2405

Elektro Door
Elektro Door www.elektrodoor.co.za
Motorhuisdeure, Motorhuisdeurmotors, Interkoms, Hekmotors, GeŽlektrifiseerde Heinings, HerstelWerk, Herstelling van PC Borde, Silkwoodģ Houtbehandelingsprodukte.
Tel: (012) 347-0915

ETA Security Solutions cc
ETA Security Solutions cc Geen - None
Installeer en onderhoud van elektriese heinings, hekmotors, motorhuisdeure, alarmstelsels en CCTV.
Tel: 082-875-5439

Merljac
Merljac Geen - None
Vervaardiger van fietsdrarakke, mobiele toeskouerstaanplek (pawiljoene), advertensieborde, bushaltes, sluitkaste, metaalheinings, hekke, asblikbedekkings van hout.
Tel: 082-704-1594

Nemisis Digital Systems
Nemisis Digital Systems Geen - None
Voorsiening van nuwe en herboude rekenaartoerusting, bedieners, drukkers, persoonlike rekenaars en skootrekenaars. CCTV installering, sagteware en komponente.
Tel: 072-222-6491

Power-Lock SA
Power-Lock SA www.i2i.co.za
Beskerm u waardevolle rekenaar teen diefstal met ons gepatenteerde kragslot.
Tel: (012) 664-5904

Precision Solutions
Precision Solutions www.presol.co.za
Elektriese werk, alarms, kantoorverbeterings, huisverbeterings, droeŽmure, hekmotors en nutsmandienste.
Tel: 076-817-0016

rho Security
rho Security Geen - None
Vir al jou sekerheidsbehoeftes: CCTV monitering, outomatisering van hekke- en motorhuisdeure, elektriese omheinings, staal- en skerheidshekke, palisadeheinings en toegangsbeheer. Bel vir 'n gratis kwotasie.
Tel: 082-309-1744

SecureCage
SecureCage Geen - None
SecureCage is 'n sluitmeganisme wat enige produk (o.a. TVs, LCDs, plasmaskerms, projektors, rekenaars) beskerming bied, binne en buitenshuis. Dis 'n spesiale ontwerp wat gemaak word van aluminium. Die produk is duursaam. Beskerm U kosbaarhede teen diefstal, die weer, rampe, ens.
Tel: (012) 661-9552/3

Securi Sphere
Securi Sphere Geen - None
Outomatisering van hekke en motorhuisdeure, elektriese omheining, toegangbeheer, interkom. Nuwe installasies en instandhouding.
Tel: 076-222-0917

Security Risk Management
Security Risk Management www.secriskmanagement.bravehost.com
Ons verskaf en installeer alarms en sekuriteitsprodukte. Ons is groot genoeg om te kompeteer, maar klein genoeg om om te gee. Beste pryse in Pretoria en Centurion.
Tel: 076-824-6461

SHIDO Fighting Systems
SHIDO Fighting Systems www.shido.co.za
SHIDO bied MMA en selfverdediging aan vir kinder so jonk as 4 jaar en vir volwassenes van alle ouderdomme in ons gimnasium in Highveld, Centurion. Die SHIDO gevegstelsel gebruik brienwette om 'n aanvaller of teenstander te oorweldig. Dit is dus nie net 'n sport nie maar kan in moderne sportkompetisies soos MMA gebruik word as jy jou tegniek beperk om volgens die bepaalde reŽls te veg.
Tel: 083-458-8450

Vivid Contractors
Vivid Contractors Geen - None
Sekuriteit & Automatiese Hekke, Alarmstelsels, Bouwerk, Nuwe Huise & uitbreidings sowel as bouplanne, Waterdigtheidsbehandeling vir dakke ens., Staalwerk, Besproeiingstelsels, Verfwerk, Mure & Heinings, TeŽlwerk, Onderhoud vir huise & meenthuise. Gratis kwotasies.
Tel: 083-719-3940

 

 

Nie gevind waarna u gesoek het nie?

Probeer ook die volgende:

  1. Alternatiewe kategorieŽ verwant aan hierdie kategorie:
  2. Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
  3. Die ďOpen Directory ProjectĒ se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika

 

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

[BesigheidCenturion]

Jy
is
hierEen vlak opVorige bladsy op hierdie vlak Volgende bladsy op hierdie vlak

[Besigheidsgids] [Gids: Beskrywing] [Gids: Inskrywing] [Georganiseerde Besigheid] [Ekonomiese Data] [Besigheids- geleenthede] [Terugvoer] [Kopiereg]

<Vorige kategorie ē  Volgende kategorie>

 

Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan SuproNet,
Ďn afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes.
© 2002, 2003, 2004, 2005, 2006, 2007. Alle regte voorbehou.

 

 

Rand - onder