Bannier - CenturioNet

Inligting oor Centurion:
CenturioNet
.

CenturioNet

Ontwikkeling en huisves
webwerwe:
SuproNet
.

SuproNet

 

 

Een vlak op in struktuur

Vorige kategorie                           Volgende kategorie

Vorige/volgende kategorie

Soekenjin

 
 

Rekeningkundig


 

Adverteer hier!

Advertensie

Advertensie

Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko. SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.

 

BesigheidCenturion
BesigheidCenturion Inskrywing - Entry
GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys.
Tel: (012) 653-2405

Accounting-Software
Accounting-Software www.accounting-software.co.za
Net die beste rekeningkundige en betaalstaatsagteware. Indien jy ernstig is daaroor om slegs die beste rekeningkunde of betaalstaatoplossings te gebruik, laat ons toe om jou te help met die aankoop, opgradering en opstel van een van die baie doelgemaakte Pastel Accounting of Pastel Payroll Solutions.
Tel: (012) 665-3574

Anita Steyn Financial Services
Anita Steyn Financial Services Geen - None
Daar is geen finansiŽle behoefte te groot of te klein vir ons nie. Ons doen : Maandelikse boekhouwerk, BTW, salarisse, lone, belasting, bestuursVerslae, finansiele state asook registrasie vir nuwe BK's en maatskappye. Geregistreerde lid by SAIPA.
Tel: 083-521-9149

Balancing Act
Balancing Act www.balancingact.co.za
Boekhouding en belasting, 'n nuwe benadering! Ons is 'n diverse span met 'n verskil wat verder as die syfers kyk na die wÍreld deur ons kliŽnt se oŽ. Ons doel is om jou te ondersteun met terugvoer wat nuttig en verstaanbaar is.
Tel: 082-498-5371

Bluemeg Technologies
Bluemeg Technologies www.bluemeg.co.za
Pastel Accounting en Payroll konsultante. Ons spesialiseer in alle sagtewareverkope, opleiding, installasies, hulpverlening aan personeel rakende die Pastel programme, BIC verslae en hulp met betaalstate. Ons kan ook jou maatskappy se betaalstaat namens julle doen of hulp verleen aan julle Mneslike Hulpbronne departement. Ons bedien die hele Pretoria area.
Tel: 082-789-3929

Bluemeg Technologies
Bluemeg Technologies www.bluemeg.co.za
Pastel: sagteware, opleiding en ondersteuning. Goedgekeurde Pastel opleidingsentrum. Verkope van rekenaar hardeware. Goedgekeurde Mecer verspreider. Fokus op Centurion en Midrand.
Tel: (011) 318-2683

Cherisť Pieterse
Cherisť Pieterse Geen - None
Boekhou- en inkomstebelastingdienste, BTW en RSC opgawes, LBS-, UIF- en SDL-opgawes, inkomstebelastingopgawes, maatskappy- en BK-registrasies en verwante sekretariŽle dienste, huiswerkerskontrakte, -salarisstrokies & UIF-opgawes, Artikel 51 handleidings.
Tel: 083-679-0616

D G Bezuidenhout Registered Accountants
D G Bezuidenhout Registered Accountants Geen - None
Volle rekeningkundige en boekhoufunksie en -konsultasie, besigheidontwikkeling en belastingkonsultasies en -oplossings, projekbestuur, statutÍre behoeftes (BTW,LBS ens.) en besigheidregistrasies, rekeningkundige en boekhoustelsel en interne beheermaatreels ontwerp en implementasie. Laat ek jou help om jou besigheidprosedures te verbeter om meer winsgewend te wees en een stap voor ander besighede te wees.
Tel: 082-926-8127

Ginamar Customs Consulting
Ginamar Customs Consulting www.ginamar.co.za
Konsulteer op alle terreine van Suid-Afrikaanse doeane en aksyns asook internasionale handelsaangeleenthede. Dit sluit in tariefklassifikasies, waardasies en boetebemiddeling. Spesialiseer in die Wet op Doeane en Aksyns.
Tel: (012) 661-2791

Kolb Financial Services
Kolb Financial Services www.k-f-s.co.za
Ons sal jou boekhouding doen en jy kan jou besigheid bestuur. Kontak ons vir 'n gratis kwotasie sonder enige verpligting.
Tel: 082-465-2948

NK Accounting Services
NK Accounting Services www.nkaccounting.co.za
NK Rekeningkundige Dienste is 'n dynamiese, voortstrewende onderneming wat na u finansiŽle behoeftes omsien. Ons spesialiseer in finansiŽle- en bestuursinligting, totale debiteurebestuur, sowel as betaalroldienste vir beide groot en klein besighede.
Tel: 082-921-5524

NuQ (Edms) Bpk
NuQ (Edms) Bpk www.nuq.co.za
NuQ HR/Payroll - Moderne betaalrol stelsel (met HR) vir die 21ste eeu. Maklik om te gebruik. Ontwerp en getoets deur Suid-Afrika se voorste kenner op die gebied, Ron Warren.
Tel: (012) 667-2970

Rall Besigheidkonsultasie BK
Rall Besigheidkonsultasie BK www.e-taxcalc.co.za
Belastingkonsultasie, Rekeningkundige Dienste & Pastel Handelaar
Tel: (012) 654-0150

SATaxHelp
SATaxHelp sataxhelp.co.za
Belastingkonsultante
Tel: (012) 654-0150

Watermans Chartered Accountants
Watermans Chartered Accountants Geen - None
Ons bied persoonlike finansiŽle raad, oudits, rekeningkundige dienste, belastingdienste en sekretariŽle dienste. Ons streef na professionaliteit en gehalte.
Tel: (011) 315-3700

Xarix Financial Services
Xarix Financial Services www.xarix.za.net
Xarix Financial Services het ten doel om klein tot medium groote besighede te voorsien van Rekenkundige dienste, belasting advies, lone of boekhouding.
Tel: (012) 997-2954

 

 

Nie gevind waarna u gesoek het nie?

Probeer ook die volgende:

  1. Alternatiewe kategorieŽ verwant aan hierdie kategorie:
  2. Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
  3. Die ďOpen Directory ProjectĒ se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika

 

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

[BesigheidCenturion]

Jy
is
hierEen vlak opVorige bladsy op hierdie vlak Volgende bladsy op hierdie vlak

[Besigheidsgids] [Gids: Beskrywing] [Gids: Inskrywing] [Georganiseerde Besigheid] [Ekonomiese Data] [Besigheids- geleenthede] [Terugvoer] [Kopiereg]

<Vorige kategorie ē  Volgende kategorie>

 

Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan SuproNet,
Ďn afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes.
© 2002, 2003, 2004, 2005, 2006, 2007. Alle regte voorbehou.

 

 

Rand - onder