Bannier - CenturioNet

Inligting oor Centurion:
CenturioNet
.

CenturioNet

Ontwikkeling en huisves
webwerwe:
SuproNet
.

SuproNet

 

 

Een vlak op in struktuur

Vorige kategorie                           Volgende kategorie

Vorige/volgende kategorie

Soekenjin

 
 

Reis en Verblyf


 

Adverteer hier!

Advertensie

Advertensie

Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko. SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.

 

BesigheidCenturion
BesigheidCenturion Inskrywing - Entry
GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys.
Tel: (012) 653-2405

Africove Shuttle Service
Africove Shuttle Service www.africove.com
Leun terug en ontspan in ons luukse lugversorgde 8-sitplek minibus terwyl jy vervoer word na enige plek in die omgewing van groter Johannesburg. Ons verskaf 'n lughawe- sowel as deur-tot-deur-pendeldines teen mededingende pryse. Gholftoere, lughawependel, besigtigingstoere, korporatiewe geleenthede, Sun City-toere.
Tel: 082-906-0444

Amazing SA
Amazing SA www.amazingsa.com
Amazing SA bied profesionele koűrdinering van korporatiewe funksies en konferensies asook gholftoere, wegbreeknaweke, safari, gholfdae en luukse 8-sitplek busvervoer
Tel: 082-789-0239

American Express Corporate Travel
American Express Corporate Travel www.corptrav.co.za
Reisagentskap geleŽ in Irene. Laat ons na al jou reisbehoeftes omsien. Besigheids- en persoonlike besprekings. Uitstekende kostebesparings. Internasionaal en nasionale besprekings. Uitstekende diens. Na-ure ook beskikbaar!
Tel: (012) 667-2550

An African Guesthouse
An African Guesthouse www.anafricanguesthouse.co.za
Ons gastehuis bied 3 ten volle gemeubileerde selfsorgeenhede, met en suite badkamers, oopplankombuis en leefareas. Ons kan tot 13 gaste op 'n keer akkomodeer. Elke eenheid beskik oor sy aparte ingang en veilige parkering. Die selfsorgakkomodasie is perfek vir langtermynverblyf. Die swembad en braai-area is daar vir die gebruik van ons gaste. Ons het ook Internet en ander dienste beskikbaar op aanvraag.
Tel: 083-290-6334

Anansi Heights
Anansi Heights www.anansibiz.co.za
Ons verskaf akkommodasie, langtermynverblyf en konferensiefasilitieite in Centurion. Ons is sentraal gelee en is 3 minute vanaf Centurion SSG. Ons verskaf gratis vervoer na die konferensie aan besighede in Centurion.
Tel: (012) 663-7665

Anansi Manor Self Catering Apartments
Anansi Manor Self Catering Apartments www.anansibiz.co.za
Anansi Manor Selfsorgwoonstelle is ideaal vir besigheidsreisigers en uitvoerende beamptes wat verblyf benodig vir meer as net 'n paar dae. Elke woonstel bied 'n slaapkamer, sit/eetkamer, skryftafel, ten volle toegeruste kombuis, daaglikse skoonmaak- en versorgingsdiens, DSTV, gratis wi-fi Intenetverbinding, veilige parkering. Ontbyt en aandete is ook beskikbaar op versoek.
Tel: (012) 663-7665

Centurion Business Hotel
Centurion Business Hotel www.centuionbusinesshotel.co.za
Centurion Business Hotel is 'n nuwe konsep hotel vir besigheidsreisigers. Die hotel is klein, intiem en voel soos u huis weg van u huis. Al die dienste wat u verwag en meer word gebied.
Tel: 082-369-2011

Centurion Hospitium
Centurion Hospitium www.centurionet.co.za
Die visie van die vereniging is om terminale pasiente op 'n waardige en professionele wyse te behandel. Die primÍre doel van hierdie Hospice is om 'n diens aan die gemeenskap te lewer deur terminale pasiente wat versorging nodig het, te behandel en te versorg.
Tel: (012) 664-6154

Centurion House of Events
Centurion House of Events Geen - None
'n Opleidingsentrum vir "sagte" vaardighede 3km vanaf Centurion Mall. Daar is twee opleidingslokale vir 'n maksimum van onderskeidelik 10 en 20 persone. Ons doen spyseniering vir funksies wat hier gehou word en al ons kos is Halaal. Ons verskaf ook 'n professionele administratiewe diens asook reisreŽlings vir kliŽnte van ander gebiede. Ons is 100% SEB.
Tel: (012) 374-6940

Chartwell Travel Services
Chartwell Travel Services www.chartwelltravelservices.com
Chartwell Travel Services spesialiseer in al die uitdagende besonderhede van 'n goedbeplande besigheidsreis of vakansie. Van plaaslike tot internasionale vlugreŽlings en reŽl van motorhuur, verblyf, visums, buitelandse valuta, toere en konferensies.
Tel: 082-469-8695

Choice Tours
Choice Tours www.choicetours.co.za
Pasassiersvoertuighuur en Spanbou
Tel: (012) 663-3686

Condor Guest House
Condor Guest House condorhouse.co.za
Condor Guest House is 'n 4-ster luukse gastehuis met 10 kamers en badkamers en bied ook konferensiegeriewe, 2 swembaddens, jacuzzi en onge-ewenaarde diens in 'n gemaklike omgewing, gerieflkik geleŽ 'n paar minute van Centurion se sakegebied.
Tel: 083-302-5198

Desert Oasis Lodge
Desert Oasis Lodge www.desertoasis.co.za
Bekostigbare, goeie, skoon verblyf binne die bereik van alle groot besighede - sentraal t.o.v. Centurion en Pretoria.
Tel: (012) 347-0368

Evo's Shuttle Services and Tours
Evo's Shuttle Services and Tours www.africanshuttle.com
Ons verskaf 'n vervoerdiens (pendel) vir private en besigheidskliŽnte: na en vanaf lughawens-, deur-tot-deur, toere na besienswaardighede, wildtuine, Sun City, toere in Johannesburg en Pretoria, ens. Ons is trots op op billike pryse en die hoŽ gehalte van ons diens. Elke kliŽnt - persoonlik of besigheid - is vir ons belangrik. Ons probeer die beste persoonlike diens lewer aan almal. Ons kan ook help om verblyf te vind en ons vra nie kommissie daarvoor nie.
Tel: 082-805-7919

Greenlea Guest House
Greenlea Guest House www.greenlea.co.za
Greenlea is geleŽ halfpad tussen Pretoria en Johannesburg in Irene, Centurion. Dit is toeganglik vanaf beide OR Tambo Internasionale en Lanseria Lughawes en dus ideaal geleŽ vir besigheidsreisigers met verpligtinge in Pretoria en Johannesburg. Daar is 7 pragtige en suite slaapkamers, 'n pragtige tuin en 'n konferensie/raadsaal met plek vir 20. Die konferensiefasilitiet is groot genoeg vir kinderpartytjies en klein funksies. Ons bied 'n pendeldiens na en van belangrike lughawens in die gebied.
Tel: (012) 667-2017

Guest@Home4u Gastehuis
Guest@Home4u Gastehuis www.home4u.co.za
Gastehuis in Uitsigpark, Eldoraigne, Centurion. Ses luukse kamers met en-suite badkamers. Bed en ontbyt. Stylvol, gasvry, veilig - binne sekerheidsgebied. Bekostigbare tariewe. Sentraal, naby hospitaal, snelweg, inkopiesentrums
Tel: (012) 653-0883

Leriba Lodge
Leriba Lodge www.leriba.co.za
Leriba Lodge is 4-ster hotel en konferensiesentrum met 60 luukse en-suitekamers en 11 konferensiesale. Ons bied gaste 'n wye verskeidenheid aktiwiteite wat insluit ons Pinotage a la carte restaurant, golf- en skubaduikakedemie asook 'n spa en gesondheidsentrum.
Tel: (012) 660-3300

Lodge Ronda
Lodge Ronda www.lodgeronda.co.za
Lodge Ronda is 'n nuwe fasiliteit met akkommodasie (38 beddens) in 16 en suite kamers, asook 4 konferensiesale wat 300, 150, 100 en 40 kursusgangers in veskillende uitlegte kan huisves. Lodge Ronda doen funksies soos troues en private partytjies. Kapel op perseel. Parkering binne sekuriteitsheining.
Tel: (012) 654-5645

Melantia Travel
Melantia Travel www.melantia.co.za/
Bekostigbare Suid-Afrikaanse toere van Centurion na Sun City, insluitende safari's en besigtigingstoere aan die Leeupark, Pretorie, Soweto naby Johannesburg, Goudrifstad, die Apartheidmuseum, Jagluperdsentrum, Olifanthawe en die Sterkfonteingrotte.
Tel: (011) 455-0559

Newkloof Guest House
Newkloof Guest House www.manjani.co.za
GeleŽ in Newlands, die sentraal-oostelike voorstad van Pretoria. Hierdie luukse gastehuis is 'n doelgemaakte rusplek vir die besigheidslui en diegene wat bederf nodig het. ERVAAR EGTE PLATTELANDSE GASVRYHEID IN DIE HOOFSTAD
Tel: (012) 348-1255

Pete's Retreat Gastehuis
Pete's Retreat Gastehuis www.a-afriqa.co.za
Die gastehuis is geleŽ in 'n rustige omgewing. Dit is naby die toegangroetes, noord en suid, lughawens, Echo/Tegno Park en sentrale besigheidsgebied. Goed toegeruste en suite kamers. Asook swembad en lapa. Veilige parkering. Ontbyt ingesluit, aandete op aanvraag.
Tel: (012) 663-6196

Piccolo Akkommodasie
Piccolo Akkommodasie www.wheretostay.co.za
Luukse oornag selfsorgakkommodasie in Centurion, naby Supersport Park, Centurionstad, snelweŽ, sentraal geleŽ tussen Pretoria en Johannesburg.
Tel: 083-235-5243

Rassenheim Guesthouse
Rassenheim Guesthouse www.rassenheim.co.za
Ons bied dubbel, tweebed- en enkel on suite kamers, elkeen uniek gemeubileerd met private ingang, TV, yskas en koffiemaakgeriewe. Swembad en braaistoep. Sentraal geleŽ in Zwartkop, Centurion, met maklike toegang tot snelweŽ. Tariewe vanaf R340 bed en ontbyt enkel of R250 per persoon wat deel.
Tel: (012) 643-0006

Rozendal Gastehuis
Rozendal Gastehuis www.rozendalbb.co.za
Bed en ontbyt word verskaf aan besoekers aan Centurion. SentraalgeleŽ, naby Unitas Hospitaal en loopafstand vanaf Centurion Mall en SuperSport Park. Jy sal nie net tuis voel nie maar elke oggend onthaal word met 'n smaaklike ontbyt. Ons spog met 8 ruim en-suite slaapkamers toegerus met 'n TV, DSTV, tee- en koffiegeriewe en die gemak van 'n eie huis. Omring deur 'n pragtige boomryke tuin met 'n oorvloed voŽllewe.
Tel: (012) 664-3228

Selective Events
Selective Events www.selectiveevents.co.za
Selective Events spesialiseer in die organisering van jaareindfunksies, temapartytjies, besigheids- en korporatiewe funksies, konferensies en toere.
Tel: 083-383-1881

Shemariah Gastehuis/Guesthouse
Shemariah Gastehuis/Guesthouse www.shemariah.co.za
'n Gastehuis in Eldoraigne, 'n gevestigde area in Centurion. Ons bied u 8 gerieflike kamers, veilige parkering en skoonheidsalon. Perfek vir die toeris of besigheidsreisiger. Skakel ons gerus Vir verblyf van gehalte teen die beste pryse .
Tel: (012) 653-5330

Sure Mills Travel
Sure Mills Travel Geen - None
Goedgevestigde Midrand agentskap nou ook in Centurion. Kontak ons ervare personeel op jou drumpel in Eldoraigne vir al jou reisbehoeftes. Ons doen al besigheid vir 22 jaar.
Tel: (012) 756-5370/1/2

Swan's Rest Boutique Guest Lodge
Swan's Rest Boutique Guest Lodge www.swansrest.com
Pragtige Boutique Lodge. Sprokie-mooi tuine en verskeie opsies vir troues, konferensies, jaareindfunksies. Geskik vir 6 - 250 mense. 15 Luukse kamers.
Tel: (012) 666-7806

TIQMS
TIQMS www.tiqms.co.za
Konferensiegeriewe in Highveld Centurion. Kursusse in gehalte - ISO 9001; ISO 14001, TS 16949 risikobestuur en Ses Sigma
Tel: (012) 665-0088

Trebor Group
Trebor Group Geen - None
Wil jy in die buiteland gaan werk? Ons verskaf 'n eenstopdiens vanaf visumaansoek tot waar jy in jou kamer staan in die Verenigde Koninkryk. Ouderdon 17 tot 30. Laat ons jou help.
Tel: (012) 344-3501

UNIGLOBE Crigel Travel
UNIGLOBE Crigel Travel www.uniglobecrigeltravel.com
Reisagentskap wat spesialiseer om in die behoeftes van die korporatiewe reisiger te voldoen. Kan ook die vakansieganger se behoeftes aanspreek
Tel: (012) 654-2902/4

Villa Xanelle Guest House
Villa Xanelle Guest House www.Villaxanelle.com
Villa Xanelle gastehuis is sentraal geleŽ tussen Pretoria and Johannesburg en naby aan die lughawe, fokus op styl, gemak en elegansie vir sy kliente en bied die volgende: 7 en-suite kamers, veilige parkering, rustige skoon omgewing, swembad, moderne bekomstighede, Engelse of kontinentale ontbyt, aandetes, geriewe vir tee en koffie en yskas in elke kamer, lugversorger, linne van gehalte, haardroŽr, elektroniese kluis en padkaarte.
Tel: (012) 660-2310

You Can Africa Training & Conference Centre
You Can Africa Training & Conference Centre Geen - None
Die konferensiesentrum bied die volgende: (1) 'n Lapa wat 70 sittende persone in 'n verskeidenheid sitplekopstellings met gemak huisves. (2) Dit spog met 4 braaiareas met ingeboude braaigeriewe en kroegfasiliteite. (3) Ander fasiliteite: 'n Mediumgrootte swembad en vlugbalbaan met oorspronklike seesand. Hierdie geriewe is tot die beskikking van afgevaardigdes wat wil ontspan na 'n harde dag se konferensie. (4) Ons beskik ook oor 'n grasperk omring met bome langs die Centurionmeer wat benut kan word vir spanbou-oefeninge. (5) Die konferensiegebied is in 'n stil en rustige omgewing met ruim parkeergeriewe ir afgevaardigdes. Die gebied is veilig en word bewaak en gepatrolleer.
Tel: (012) 643-0803

 

 

Nie gevind waarna u gesoek het nie?

Probeer ook die volgende:

  1. Alternatiewe kategorieŽ verwant aan hierdie kategorie:
  2. Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
  3. Die ďOpen Directory ProjectĒ se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika

 

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

[BesigheidCenturion]

Jy
is
hierEen vlak opVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

[Besigheidsgids] [Gids: Beskrywing] [Gids: Inskrywing] [Georganiseerde Besigheid] [Ekonomiese Data] [Besigheids- geleenthede] [Terugvoer] [Kopiereg]

<Vorige kategorie ē  Volgende kategorie>

 

Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan SuproNet,
Ďn afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes.
© 2002, 2003, 2004, 2005, 2006, 2007. Alle regte voorbehou.

 

 

Rand - onder