|
 |
|
| BesigheidCenturion |
Inskrywing - Entry |
| GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys. |
| Tel: (012) 653-2405 |
|
 |
|
| Bathusi Environmental Consulting |
Geen - None |
| Ons voorsien spesialisdienste vir die omgewingsbedryf, insluitende floristies, dierelewe, grondopnames, omgewingsaansoeke, ens. |
| Tel: |
|
 |
|
| Disability Solutions (Pty) Ltd |
www.disabilitysolutions.co.za |
| Disability Solutions is 'n Artikel 21 maatskappy en dus 'n organisasie sonder winsbejag. Ons doen toegangoudits vir enige gebou of
terrein, insluitende bouplanne, bloudrukke en argitekstekeninge, om te toeganklikheid vir persone met gebreke te bepaal. Ons hou
ook werkswinkels om personeel te bemagtig om gebrek te hanteer en om op toepaslike en regverdige wyse met persone met gebreke om
te gaan by die werk, in die gemeenskap en op persoonlike vlak. |
| Tel: (012) 661-2924 |
|
 |
|
| Eusham Technologies and Consultants (Pty) Ltd |
Geen - None |
| Volledige diens ten opsigte van oudio-visuele verkope, installering, huur, diens en instandhouding. verskaf
kostedoeltreffende ontwerp om aan die vereistes van die nywerheid, fabrieke, winkelsentrums, skole, kerke, hotelle,
konferensiefasiliteite, raadsale en vergaderplekke te voldoen. Ons dienste/produkte sluit in: Openbare
Aankondigingstelsels, (interkom), Konferensies, Intydse vertaling, Videokonferensies, Geslotebaan TV ("CCTV"),
Brandsensors, Klankafskerming en Tuisteaterstelsels. |
| Tel: (011) 803-2957 |
|
 |
|
| R&A Supplies |
www.allairaircon.co.za |
| Verkoop, herstel en diens van lugreëling , waterverkoelers, koel- en vrieskamers en swembadverwarmers. Tegniese
inspeksies en verslae. Luggehalte en ander tegniese oudits. |
| Tel: (012) 644-1525 |
|
 |
|
| Specialized Help for Industries & People |
www.ship-online.net |
| Beroepsgesondheid, beroepsveiligheid, omgewingskonsultante, en opleidingspesialiste. Beroepshigiëne stress-bepalings soos geraas, verligting, hittestress, ventilasie, termiese gemak, bakterieë in stelsels, waterbesoedeling, lugbesoedeling, e.a.. |
| Tel: (012) 654-3090 |
|
 |
|
| Toothpick Cleaners |
Geen - None |
| Skoonmaakdeskundiges. Ons klim in die groewe van kantoor en huishoudelike toebehore wat daagliks gebruik word en wat jy
nooit gedink het vuilgoed sal versamel nie. Gratis kwotasies. |
| Tel: 082-550-2954 |
|
|
|
|
|