|
|
|
|
|
|
Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.
|
|
|
 |
|
| BesigheidCenturion |
Inskrywing - Entry |
| GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys. |
| Tel: (012) 653-2405 |
|
 |
|
| BEE Verification Agency CC |
www.beever.co.za |
| BEE Verification Agency doen SEB (BEE) bevestiging en SEB konsultasie vir besighede. BEE Verification Agency is 'n volle
lid van ABVA en geakkrediteer/gelisensieer deur SANAS |
| Tel: 083-289-0276 |
|
 |
|
| Bivium School for Developmental Instruction |
www.bivium.co.za |
| Bekostigbare opleiding in alle aspekte van rekenaarwese, vanaf absolute beginners, tot en met hoogs gevorderde en
gespesialiseerde toepassings. Noem u opleidingsbehoeftes, en ons sal iets daaraan kan doen. |
| Tel: (012) 664-1062 |
|
 |
|
| Capsicum Culinary Studio Centurion |
www.capsicumcooking.co.za |
| Capsicum Culinary Studio is gestig om 'n geloofwaardige alternatief te verskaf tot duur en eksklusiewe kookskole en is die
enigste professionele sjefskool met takke in Centurion, Johannesburg en Kaapstad. Die sjefopleidingsentrums het City &
Guilds akkreditasie, wat deur die gasvryheidsbedryf wêreldwyd erken word. Dit verseker dat jou opleiding van wêreldgehalte
is en verskaf die beste grondslag vir indiensneming en jou loopbaan. Kos is pret by Capsicum! Hoekom? Want jy het hier die
geleentheid om skeppend te wees en jou eie 'kospersoonlikheid' te ontwikkel, die kernbestanddeel van jou toekomstge sukses
as professionele sjef. |
| Tel: (012) 663-1425 |
|
 |
|
| Centurion Akademie |
ca.ac.za |
| Centurion Akademie is `n tersiêre instansie in Centurion wat `n wye verskeidenheid mark-gerigte kursusse aanbied. |
| Tel: (012) 663-6333 |
|
 |
|
| Compassionate Leadership |
www.complead.co.za |
| Compassionate Leadership is 'n konsultasie- en toerustingsbesigheid wat deur sake-etes en dagseminare sakepersone toerus om
gesonde werkverhoudinge te handhaaf. Die aanbieder se boek, wat die basis van die aanbiedinge vorm, word tans ook in die
buiteland bemark. |
| Tel: (012) 546-5623 |
|
 |
|
| Delivrance Recruitment Specialists |
www.delivrancerecruitment.co.za |
| Delivrance Recruitment is 'n gespesialiseerde werwingsagentskap wat fokus daarop om beide die werkskepper- en
werksoekermarkte te bedien. Ons streef daarna om talentvolle mense van hoogstaande gehalte, wat nie net oor die tersaaklike
vaardighede beskik nie maar kan inskakel by die kultuur en span waarmee hulle sal moet saamwerk, te plaas. Met ons
kundigheid en ervaring van agt jaar se diens in die finansiële en verkopemarkte verbind ons ons tot die lewer van
uitmuntende diens. Ons is presies wat ons naam aandui. |
| Tel: (012) 661-4117 |
|
 |
|
| DMA Group |
www.dmapeople.co.za |
| DMA Groep is in 1980 gestig as 'n werwingsmaatskappy. Ons is in staat om doeltreffende en skeppende resultate te lewer om
kliënte se behoeftes met betrekking tot werwing, behoud en uitplasing te bevredig deur gebruik te maak van die kennis en
kundigheid van spesialiste in hulle onderskeie terreine. |
| Tel: (012) 667-5063 |
|
 |
|
| Global Solutions & Resources (GSR) |
www.gsr.co.za |
| Global Solutions & Resources (GSR) verskaf 'n wye reeks konsultasiedienste en -produkte, insluitende bestuurskonsultasie, plasingsdienste en opleiding en ontwikkeling. Hierdie dienste word plaaslik en buitelands verskaf in ooreenstemming met internasionale beste praktyk. Ons spesialiseer in prestasieverbetering in beide tegnologie en mense. Ons fokus op menslike hulpbronne (MH, "HR"), IT en kommunikasietegnologie (KT, "CT") |
| Tel: (011) 802-3436 |
|
 |
|
| HUCAM (Pty) Ltd |
www.hucam.co.za |
| Fasilitering en advisering aan Klein - mediumgrootte organisaies t.o.v. optimale benutting van menslike hulpbronne tot voordeel van die besigheid.
Effektiwiteitstudies en "Investors in People" Assesserings. Bestuursmentorskapprogramme, en vrouens-in-besigheidstudies. |
| Tel: (012) 665-5551 |
|
 |
|
| Ignite Business Services |
www.ignite.co.za |
| Ignite Business Services bied energieke fasilitering- en opleidingsdienste wat doelgemaak word om aan maatskappye se behoeftes
te voldoen en gefokus op verbeterde ervaring, waarde en leer. Fokusareas sluit in: Algemene Fasiliteringsdiens, Verheug my
Kliënt/Klant-Diens, Vaardigheidsontwikkelingsopleiding (ekstrene opleiding, fasilitering-, assessor- en medoratordienste), IT
Opleieidng: Stelseladministratsie en Unix, IT Sekerheid, platform-onafhanklike afstandbeheer van jou IT stelsel. |
| Tel: |
|
 |
|
| Ingenuity Recruitment |
Geen - None |
| Ingenuity Recruitment bied 'n verskeidenheid professionele werwing- en keuringsdienste oor verskillende nywerheidsektore. Dienste: Permanente
aanstellings, hantering van reaksie Toegevoegde Waarde: Gestruktureerde onderhoude; nagaan van verwysings, kredietwardigheid, misdaadrekord en
kwalifikasies; psigometriese evaluasies. |
| Tel: (011) 805-2578 |
|
 |
|
| ITO Focus International |
www.itofocus.co.za |
| ITO Focus International is 'n unieke Suid-Afrikaanse SEB maatskappy wat spesialiseer in die implementering van
mens-besigheid-oplossings deur geïntegreerde konsultasieprosesse en 'n wye reeks opleidings-, opvoedings- en
ontwikkelingsprogramme. Met ons internasionale teenwoordigheid en doelgemaakte oplossings, kom na ons vir al jou menslike
hulpbronne behoeftes. |
| Tel: 0861-486-486 |
|
 |
|
| Learn-A-Long |
www.learnalong.co.za |
| Learn-a-Long se programme is tweetalige veelsydige interaktiewe multimediaprogramme wat op 'n speelse en skeppende manier
kinders help om noodsaaklike vaardighede te bemeester soos wiskunde, taal, ouditiewe- en visuele persepsie, aandag en
konsentrasie en rekenaarvaardigheid. Ontwikkel deur kinderspesialiste (kinderopvoedkundige sielkundige, arbeidsterapeut,
remediërende onderwyser en grafiese spesialiste) |
| Tel: (012) 996-0055 |
|
 |
|
| Leeway Training & Development |
Geen - None |
| Ekstra rekenaarklasse vir skoolkinders met rekenaarstudie en basiese tot gevorderde rekenaaropleiding vir die gemeenskap |
| Tel: 082-397-5938 |
|
 |
|
| Letlole GG Consultants |
www.letloleconsultants.co.za |
| Letlole GG Consultants verskaf ‘n omvattende reeks dienste wat verband hou met argiteksontwerp en konstruksie van geboue. Dit sluit dienste in wat ook buite die bou-, konstruksie en fasiliteitsbestuurbedrywe toepaslik is. Hierdie meer algemene dienste sluit in opleiding, projekbestuur en bestuurskonsultasie. |
| Tel: (012) 549-3372 |
|
 |
|
| Maree's Daycare |
Geen - None |
| Bekostigbare (R800/maand) dagmoeder vir babas in Lyttelton Manor. |
| Tel: (012) 644-0403 |
|
 |
|
| Marvelous Models |
www.marvelousmodels.4t.com |
| Model, Sjarme & Afrondingskool. Ons fokus ons opleidingraamwerk van jong dames op etiket, gasvryheid, sjarme en
modelleerwerk om van hulle ware modelle vir ons gemeenskap en samelewing te maak. Ook kursusse vir vroue en seuns
beskikbaar. Baie bekostigbaar! |
| Tel: 079-037-4463 |
|
 |
|
| New Kids Learning Centre |
www.newkidslearningcenters.co.za |
| Ons bied 'n rekenaargesteunde remediërende leesprogram vir graad 2 tot graad 7 leerders. Ook vir leerders wat hulle
algemene leesvaardigheid wil verbeter. Hulp met skoolprojekte - ons verskaf die inligting, prente, foto's vir enige
skooltaak. |
| Tel: 084-254-7966 |
|
 |
|
| New Opportunities Consulting |
Geen - None |
| New Opportunities Consulting lewer konsultasiedienste in die volgende areas: Korporatiewe sosiale
verantwoordelikheidsprogramme, Werknemershulpprogramme, Werksverlieshantering, besigheidsverandering (transformasie), implementering van sosiale en arbeidsplanne, SEB (BEE) konsultasie |
| Tel: 083-289-0276 |
|
 |
|
| People Development Specialists (PDS) |
Geen - None |
| Professionele Menslike Hulpbronbestuur & Salarisbestuur vir klein en medium organisasies. |
| Tel: 082-924-2534 |
|
 |
|
| Rainbow Recruitment |
www.rainbowrecruitment.co.za |
| Rainbow Recruitment is 'n ervare werwingsagentskap met stewige grondslag en kan jou besigheid op enige vlak - veral met
uitvoerende vlak en problematiese poste. Probeer ons as die beste beskikbaar. Ons sal jou nie teleurstel nie. |
| Tel: (012) 661-3137 |
|
 |
|
| Specialized Help for Industries & People |
www.ship-online.net |
| Beroepsgesondheid, beroepsveiligheid, omgewingskonsultante, en opleidingspesialiste. Beroepshigiëne stress-bepalings soos geraas, verligting, hittestress, ventilasie, termiese gemak, bakterieë in stelsels, waterbesoedeling, lugbesoedeling, e.a.. |
| Tel: (012) 654-3090 |
|
 |
|
| TAG Consulting and Training |
www.tagafrica.co.za |
| TAG Consulting and Training bou produktiewe vennootskappe met elke kliënt deur kostedoeltreffende en resultaatgedrewe
ontwikkelingstussentredes en -oplossings wat sal lei tot optimum indiwiduele, span- en leierskapprestasie, organisatoriese
uitsette en sukses. Ons fokus op diensverskaffing op die volgende gebiede: Leer- en Opleidingsoplossings,
Spanbou-oplossings en oplossings vir die bestuur van menslike hulpbronne. |
| Tel: (012) 654-1207 |
|
 |
|
| Tlholego Business Consultants |
www.tlholego.co.za |
| Tlholego Business Consultants is 'n leidende besigheidsbestuur en -konsultasie firma in swart besit. Ons spesialiseer in
die skep van unieke oplossings vir bestuur van menslike hulpbronne, opleiding en besigheidsontwikkeling. |
| Tel: (012) 643-1404 |
|
 |
|
| Trebor Group |
Geen - None |
| Wil jy in die buiteland gaan werk? Ons verskaf 'n eenstopdiens vanaf visumaansoek tot waar jy in jou kamer staan in die
Verenigde Koninkryk. Ouderdon 17 tot 30. Laat ons jou help. |
| Tel: (012) 344-3501 |
|
 |
|
| Tshwane Gemeenskapskas |
www.centurionet.co.za |
| Die Gemeenskapskas is ‘n organisasie wat nie op winsbejag ingestel is nie en verbind is om op doeltreffende wyse fondse in te samel en te versprei aan organisasies wat betrokke is by die bevrediging van welsynsbehoeftes van die gemeenskap. |
| Tel: (012) 664-8176 |
|
 |
|
| Working At Life |
www.working-at-life.org |
| Working at Life is 'n organisasie wat lewensafrigting-, opleidings- en menslikehulpbronkonsultasiedienste verskaf en
spesialiseer in vaardigheodsontwikkeling and besigheidsafrigting. Ons bied ook lewensvaardigheiswerkswinkels en
lewensafrigting vir tieners. |
| Tel: (012) 654-6583 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Nie gevind waarna u gesoek het nie?
Probeer ook die volgende:
- Alternatiewe kategorieë verwant aan hierdie kategorie:
- Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
- Die “Open Directory Project” se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika
|
|
|
|