|
|
|
|
|
|
Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.
|
|
|
 |
|
| BesigheidCenturion |
Inskrywing - Entry |
| GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys. |
| Tel: (012) 653-2405 |
|
 |
|
| Backbeat |
www.backbeat.kropro.com |
| Ek kan 'n unieke kombinasie van lewendige en/of diskomusike verskaf vir jou spesiale funksie. 15 jaar ondervinding in die
musiekbesigheid. |
| Tel: 072-434-6755 |
|
 |
|
| Dinki's Party Hire |
www.dinki.co.za |
| Dinki's Party Hire is 'n eenstopverskaffer van alle benodighede vir enige kinderpartytjie. Ons verskaf springkastele,
kindertafels & -stoeltjies, tema eetgery, heliumballonne, partytjienarre en vele meer. |
| Tel: (012) 653-2492 |
|
 |
|
| E.L.S.K.E Photography |
www.elskegallery.co.za |
| Professionele fotograaf sedert 1995. Wenner van Fujifilm Profoto/Press & Accolade toekenning. Ateljee in Wierdapark,
Centurion. Alle soorte fotografie. |
| Tel: 082-927-7194 |
|
 |
|
| Jumping Castles |
Geen - None |
| Springkastele te huur! |
| Tel: 082-339-0358 |
|
 |
|
| Karel Appel (Musiekfabriek) |
www.karelappel.co.za |
| Ek maak musiek op alle funksies. Musiek en vermaak: Afrikaans, eenmanorkes, disco en karaoke vir enige geleentheid soos
troues, verjaarsdae en werksfunksies. Speel al die treffers van toeka tot nou! |
| Tel: 079-498-5045 |
|
 |
|
| La Volta Dance Club |
Geen - None |
| Ons is 'n gesinsge-oriënteerde dansskool. Ons bied danslesse vir mense van alle ouderdomsgroepe met of sonder 'n metgesel.
"Ballroom", "Latin American", "Two-step" en Sokkie is ons spesialiteit. Jou eerste les is gratis! |
| Tel: 083-317-2077 |
|
 |
|
| Nina Britton Art & Design |
www.dzyne.co.za |
| Ons voorsien oplossings vir al jou kreatiewe behoeftes, vir unieke, stylvolle ontwerp in fyn kuns, grafiese onwerp
(korporatiewe identiteit tot uitnodigings en vele meer), webbladontwerp en -onderhoud plus vele meer. |
| Tel: 082-881-1895 |
|
 |
|
| Phat Lips Entertainment |
Geen - None |
| Ons verskaf vermaak in alle vorme aan besighede sowel as privaat persone. |
| Tel: 083-736-2256 |
|
 |
|
| Selective Events |
www.selectiveevents.co.za |
| Selective Events spesialiseer in die organisering van jaareindfunksies, temapartytjies, besigheids- en korporatiewe
funksies, konferensies en toere. |
| Tel: 083-383-1881 |
|
 |
|
| Shop 9B Mall@Reds |
Geen - None |
| CaRRoL BoYeS: Geskenke, korporatiewe geskenke en funksionele kuns in piouter, aluminium en vlekvrye staal. Winkel 9B in
Mall@Reds |
| Tel: (012) 656-0238 |
|
 |
|
| Sweet Bear Parties |
www.sweetbearparties.co.za |
| Springkastele, skuimput/masjien, partytjiepakkies, koeke, temapartytjies. 'n Eenstopdiens vir kinderpartytjies. |
| Tel: 083-501-3759 |
|
 |
|
| WOW Photography |
www.wowphotography.co.za |
| Professionele fotografie en grafiese dienste, vir enige geleentheid. |
| Tel: 082-379-8370 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Nie gevind waarna u gesoek het nie?
Probeer ook die volgende:
- Alternatiewe kategorieë verwant aan hierdie kategorie:
- Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
- Die “Open Directory Project” se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika
|
|
|
|