Bannier - CenturioNet

Inligting oor Centurion:
CenturioNet
.

CenturioNet

Ontwikkeling en huisves
webwerwe:
SuproNet
.

SuproNet

 

 

Een vlak op in struktuur

Vorige kategorie                           Volgende kategorie

Vorige/volgende kategorie

Soekenjin

 
 

Kos en Verwante Produkte


 

Adverteer hier!

Advertensie

Advertensie

Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko. SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.

 

BesigheidCenturion
BesigheidCenturion Inskrywing - Entry
GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys.
Tel: (012) 653-2405

Bamboos Teagarden
Bamboos Teagarden www.bamboos.co.za
Die OORSPRONKLIKE kinderteetuin en partytjieplek waar volvassenes ook welkom is!
Tel: (012) 654-7945

Big Save Centurion Wholesalers
Big Save Centurion Wholesalers www.bigsave.co.za
U koeldrankgroothandelaar in Centurion. Die beste eenstopdiens vir al u koeldrank en water. Ons laai jou leŽ bottels af en laai jou voertuig terwyl jy 'n lekker koppie koffie/koeldrank geniet. ABI geregistreerde depot. Beste pryse in Centurion. Alle Coca-Cola produkte en nog beskikbaar. Besoek gerus ons webwerf en kies Centurion vir bestellings.
Tel: (012) 660-2578

Cafe 88
Cafe 88 miraclepark.co.za
Ons is 'n gesinsgeŲrienteerde restaurant met klimraam em trampoliene om die kleintjies besig te hou terwyl jy ontspan en 'n drankie geniet op ons houtdek. ook ideaal vir besigheidsbyeenkomste in ons privaat gedeelte op die eerste vloer. Uitstekende pryse vir gesinne. Miracle Retail Park, h/v Lenchen en Ou Johannesburgweg, Centurion.
Tel: 083-236-8507

Capsicum Culinary Studio Centurion
Capsicum Culinary Studio Centurion www.capsicumcooking.co.za
Capsicum Culinary Studio is gestig om 'n geloofwaardige alternatief te verskaf tot duur en eksklusiewe kookskole en is die enigste professionele sjefskool met takke in Centurion, Johannesburg en Kaapstad. Die sjefopleidingsentrums het City & Guilds akkreditasie, wat deur die gasvryheidsbedryf wÍreldwyd erken word. Dit verseker dat jou opleiding van wÍreldgehalte is en verskaf die beste grondslag vir indiensneming en jou loopbaan. Kos is pret by Capsicum! Hoekom? Want jy het hier die geleentheid om skeppend te wees en jou eie 'kospersoonlikheid' te ontwikkel, die kernbestanddeel van jou toekomstge sukses as professionele sjef.
Tel: (012) 663-1425

Crossing Cultures CC
Crossing Cultures CC Geen - None
Groothandel en verspreiding van gedistilleerde, mineraal-, fontein- en gesuiwerde gebottelde water.
Tel: 082-851-3030

Eldo 3 Meats
Eldo 3 Meats Geen - None
Slaghuis. verkoop vleis van hoŽ gehalte en verwerk wildsvleis.
Tel: (012) 653-4601

Espaninie's Meat Products
Espaninie's Meat Products Geen - None
Slaghuis in Doringkloof winkelsentrum. Dis net die plek vir die voortvarende braaier met ietsie vir elke smaak van 'n tradisionele biefstuk tot 'n lekker sosatie. Verder spog hulle met tuisgemaakte produkte soos salami, russiese worsies ens. Vir die jagter doen ons wildverwerking teen die beste en mees bekostigbare prys.
Tel: (012) 667-5522

Fontana Chicken
Fontana Chicken Geen - None
Sappige spitgebraaide hoender in twee heerlike geure: Klassiek en Suurlemoen en Kruie. Ander aanbiedings sluit in burgers, swarmas, skyfies en kerrie-en-rys. Skinkborde met eetgoed ook beskikbaar.
Tel: 082-496-2652

Golden Feathers Catering
Golden Feathers Catering Geen - None
Golden Feathers Catering roem op goeie gehalte produkte en goeie diens. Die firma word bestuur deur Gerrie, voorheen van Clubmeat & Deli te Clubview. Ek doen nou spitbraaie en alle soorte funksies. Ontbyt, buffet en alle tipe 'platters'. Spitbraaie, verskillende spyskaarte om van te kies. 'Platters': Groot verskeidenheid soet en sout teen billike pryse. Ons vereis bestellings 2 dae vooraf aflewering vir 'platters'.
Tel: 083-601-0753

Greener Habits
Greener Habits www.greenerhabits.co.za
Bied 'n konsultasiediens wat ons kliente water en energie bespaar en help ook met opstel van herwiningsprojekte. Ons installeer ook groentetuine by huise en help met instandhouding van die tuine.
Tel: 082-921-5445

Herbalife / Shapeworks  Independant Distributors
Herbalife / Shapeworks Independant Distributors www.shapeyourlife.co.za
Herbalife gesondheid en gewigbeheer beskikbaar aan almal. Ons bied ook 'n besigheidsgeleentheid terwyl jy jou eie lewe verbeter. (www.invest4life.biz)
Tel: (011) 888-3587

Nessies Catering Services
Nessies Catering Services Geen - None
Ons voorsien in al jou spyseniersbehoeftes vir besigheidsfunksies, 'platters', middagetes. Heerlike tuisgemaakte etes van goeie gehalte teen medidingende pryse. Gesondheidskos beskikbaar. Messegoed en breekware kan verskaf word. Gratis aflewering binne die Centurion-gebied. Minimum van 10 persone. Voorwaardes geld.
Tel: (012) 661-4117

Occassions
Occassions Geen - None
Jou alles-in-een huwelikswinkel. Trourukke, uitrustings vir die hele gevolg, koeke, blomme, hare, naels, grimering, musike, foto's, toebehorre en nog baie meer. Verskaf dienste regoor Gauteng, insluitende Centurion, vanaf ons basis in Krugersdorp.
Tel: 082-394-3823

Poplas Events & Catering
Poplas Events & Catering Geen - None
Beplanning en spyseniering vir funksies en ander geleenthede: Begrafnisse, huispartytjies, troues, partytjies, ens.
Tel: 082-490-0030

Sandwich Baron Centurion Mall
Sandwich Baron Centurion Mall Geen - None
Die gesonder keuse. Varsgemaakte toebroodjies, slaaie, Franse brode en partyjieborde vir alle geleenthede. Gratis aflewering in Centurion Mall en omliggende geboue. Heerlik.
Tel: (012) 643-1144

SMS Hiring
SMS Hiring Geen - None
SMS Hiring het eksklusiewe spysenieringstoerusting te huur vir enige funksie, jaareind, verjaardag, troue, ens. Kom kyk na al die huuritems wat beskikbaar is om u funksie onvergeetlik te maak.
Tel: (012) 664-4401

Sun Suria Distributors CC
Sun Suria Distributors CC Geen - None
Vervaardiger en verspreider van gebottelde water, gegeurde water, sportdrankies en ystee. Vreskaffers van doelgemaakte etiketteringsprodukte vir troues, konferensies, spanbou-aktiwiteite en algemene promosie- en bemarkingsaktiwiteite.
Tel: 082-496-2652

Sweetest Price
Sweetest Price candyfloss.findfastfree.com
Ons vervaardig en versprei spookasem in Gauteng. Ons produk kan by kinderpartyjies, uitstallings, skool- en ander funksies gebruik of verkoop word en ons verskaf aan kleinhandelaars. Ons verskaf reeds vir 9 jaar spookasem in Gauteng.
Tel: 082-569-0373

The Catering Crew
The Catering Crew www.thecateringcrew.co.za
The Catering Crew spesialiseer in buitenshuise spyseniering soos ons bekende spitbraai, gaarnaalbraai en souvlaki-spitbraai. Ons is ten volle beweeglik en werk in Centurion en die noordelike voorstede van Johannesburg - en enige plek in Gauteng. Binne of buite, formeel of informeel, besigheid of privaat, The Catering Crew kombineer unieke styl, tradisionele disse en hedendaagse visie om uitstaande gehalte spyseniering te verskaf vir enige geleentheid. Kontak ons vandag vir spyskaartidess en akkurate kwotasies.
Tel: 083-923-0644

Viva Vita Italian Restaurant
Viva Vita Italian Restaurant Geen - None
Viva Vita Italiaanse Restaurant Alexandrastraat 14, Doornkloof (aan Irene kant van die snelweg), baie naby die Bothalaanafrit. Net die beste Italiaanse cuisine.
Tel: (012) 667-3208

 

 

Nie gevind waarna u gesoek het nie?

Probeer ook die volgende:

  1. Alternatiewe kategorieŽ verwant aan hierdie kategorie:
  2. Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
  3. Die ďOpen Directory ProjectĒ se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika

 

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

[BesigheidCenturion]

Jy
is
hierEen vlak opVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

[Besigheidsgids] [Gids: Beskrywing] [Gids: Inskrywing] [Georganiseerde Besigheid] [Ekonomiese Data] [Besigheids- geleenthede] [Terugvoer] [Kopiereg]

<Vorige kategorie ē  Volgende kategorie>

 

Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan SuproNet,
Ďn afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes.
© 2002, 2003, 2004, 2005, 2006, 2007. Alle regte voorbehou.

 

 

Rand - onder