Hierdie bladsye bevat slegs ‘n onderafdeling van die ekonomiese atlas. Vir die volledige inhoudsopgawe, sien Ekonomiese Data.
Ligging van Selle in Centurion
Vir groter weergawe, regsklik op kaart en kies “View imaage” of soortgelyk.
Gebruik “Back”-pyl van leser (“browser”) om terug te keer na hierdie bladsy.
Besonderhede van uitbreidings per sel en die samestelling van selle (aantal erwe, soort erwe, ens.) sal later bygevoeg word.
Waarheen nou?
Die inligting is verkry uit die 2000/2001 weergawe van die sogenaamde
“Ekonomiese Atlas” vir Centurion wat saamgestel is deur die Centurion Administratiewe Eenheid van Tshwane se Departement Stadsbeplanning (saamgestel deur Lodi Olivier en André du Plessis).
Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko. Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die
Webmeester.