Bannier - CenturioNet

 

 

Een vlak op in struktuur

 

Soekenjin

 
 

Gids: Inskrywing

For English, click here

Centuriongebaseerde kliŽnte van SuproNet se besonderhede word outomaties ingesluit in BesigheidCenturion se gids. Indien u nie gebruik wil maak van enige van ons ander dienste nie kan u steeds u besigheid assosieer met BesigheidCenturion. Inskrywing is gratis vir Ďn gewone plasing terwyl die koste verbonde aan Ďn voorkeurinskrywing R650 (BTW ingesluit) per jaar is. Voorkeurinskrywings behels dat die inskrywing onder die boonste 5 in die gids geplaas word en die organisasie se embleem (logo) ook vertoon word.


Let Wel:
Geen voorkeurinskrywing sal geplaas word voordat die toepaslike betaling ontvang is nie. Betalings kan gemaak word aan SUPROKON Bestuursdienste
Rekeningnommer: 600153587; Takkode 335-045 (Absa Lyttelton)
Gebruik asseblief die naam van u besigheid as verwysingsinskrywing by die inbetaling.
Stuur bevestiging van inbetaling per faks of per e-pos.
Ďn Belastingfaktuur sal uitgereik word vir elke betaling.
Bedrag: R650,00 (BTW ingesluit) per voorkeurinskrywing

 

Inskrywing van Besigheid in BesigheidCenturion se Gids

Alle velde moet voltooi word behalwe diť wat aangedui word as opsioneel.

Besonderhede van besigheid wat ingesluit moet word:

Naam van Besigheid

 

Beskrywing (Afrikaans):
Beskryf die besigheid in minder as 50 woorde. Hierdie beskrywing sal gebruik word as basis vir die inskrywing in die gids. Fokus op produkte/dienste.

Beskrywing (Engels):
Herhaal die beskrywing hierbo in Engels. Hierdie beskrywing sal gebruik word as basis vir die inskrywing in die Engelse gids (BusinessCenturion).

 

Soort Besigheid:
Kies Ďn klassifikasie wat die besigheid die beste beskryf. Die besigheid sal onder hierdie katergorie vertoon word. Verwys na ďGids: BeskrywingĒ vir beskrywing van die kategorieŽ.

Kies tot drie verdere kategorieŽ wat toepaslik is vir die besigheid. Die besigheid mag moontlik ook onder hierdie kategoriŽ geplaas word - as herroepbare vergunning deur CenturioNet/SuproNet/BesigheidCenturion.

 

Webwerf:
Indien die besigheid oor Ďn webwerf beskik, verskaf die adres waar besoekers meer inligting en kontakbesonderhede kan verkry. (opsioneel)

 

Kontakbesonderhede:
Verskaf die kontakbesonderhede wat besoekers kan gebruik om u te kontak. Hierdie inligting mag geplaas word sodat besoekers u kan kontak. Tans plaas ons nie e-posadresse nie om u te beskerm teen ďspamĒ-robotte wat e-posadresse van webwerwe oes. (opsioneel.)

E-posadres:

 

Telefoonnommer:
Sluit asseblief die areakode (bv. (012) in. (Telefoonnommer is opsioneel indien webwerfadres verskaf is maar word aanbeveel sodat besoekers ook telefonies kontak kan maak)

 

Bykomstige Inligting oor Besigheid

Straatadres:
Hierdie inligting mag in die toekoms gebruik word om (1) besighede se posisie aan te dui op kaart van die gebied en/of (2) besighede ook te lys volgens geografiese gebied binne Centurion. Belangrike inligting om te bepaal of die besigheid relevant is vir Ďn Centurion-gids. Sluit asseblief poskode in.

Besonderhede van Verantwoordelike Persoon

Verskaf die besonderhede van die persoon binne die besigheid wat gekontak kan word vir meer inligting en wat verantwoordelik sal wees vir die vereffening van die faktuur (slegs voorkeurinskrywigs) vir hierdie diens.

Naam en Van:

 

E-posadres:

 

Telefoonnommer (werk):
Sluit asseblief die areakode (bv. (012) in.

 

Selfoonnommer:

 

Posadres:
Adres waarheen rekeninge/faktuur (slegs voorkeurinskrywing) gestuur kan word. Sluit asseblief die poskode in.

Voorkeurinskrywing


Indien u Ďn voorkeurplasing verkies, sal ons u kontak i.v.m. die embleem/logo wat gebruik moet word.

Kommentaar/Vrae

Stuur die Inligting

 


Indien die inligting suksesvol vasgelÍ is, sal u na Ďn ďsuksesvolĒ bladsy geneem word. Indien dit nie suksesvol was nie, sal u na hierdie bladsy teruggebring word. Voltooi in so Ďn geval die vorm korrek en probeer weer of stuur u inset gewoonweg per e-pos.

 

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

[BesigheidCenturion]

Jy
is
hierEen vlak opVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

[Besigheidsgids] [Gids: Beskrywing] [Gids: Inskrywing] [Georganiseerde Besigheid] [Ekonomiese Data] [Besigheids- geleenthede] [Terugvoer] [Kopiereg]

 

 

Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan SuproNet,
Ďn afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes.
© 2002, 2003, 2004, 2005. Alle regte voorbehou.

 

 

Rand - onder

Vir algemene inligting oor Centurion,
besoek CenturioNet.

CenturioNet

 


Sluit besigheid in by die gids - klik hier

 

Vir inligting oor ontwikkeling en huisves van webwerwe, besoek SuproNet.

SuproNet

 

Adverteer hier!