|
Cenbis is 'n Artikel 21 maatskappy wat 'n omvattende ondersteunings- en adviesdiens vir entrepreneurs bied. Dit is in 1998 gestig na ‘n inisiatief van die destydse Centurion Stadsraad en die Centurion
Sakekamer. Dit word deur sommige waarnemers beskou as ‘n model vir sodanige sentrums. Vir meer inligting, besoek CenturioNet.
|