Bannier - CenturioNet

Inligting oor Centurion:
CenturioNet
.

CenturioNet

Ontwikkeling en huisves
webwerwe:
SuproNet
.

SuproNet

 

 

Een vlak op in struktuur

Vorige kategorie                           Volgende kategorie

Vorige/volgende kategorie

Soekenjin

 
 

FinansiŽle Dienste


 

Adverteer hier!

Advertensie

Advertensie

Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko. SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.

 

BesigheidCenturion
BesigheidCenturion Inskrywing - Entry
GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys.
Tel: (012) 653-2405

A Superbond
A Superbond www.homeloans.iblog.co.za
Volledige en professionele eiendomsportefeuljebestuur en oplossings! Huislenings vanaf 8,5% rente gewaarborg. Doen navraag oor ons kontant-terug-voordele wanneer u gebruik maak van ons dienste m.b.t. u NUWE HUISLENING, 2de/3de VERBANDE vir huisverbeterings ens. GRATIS ADVIES 24/7 m.b.t. alle aspekte van die koop van u nuwe eiendom of eiendom vir beleggings doeleindes.
Tel: 084-553-9143

Aliberti Business Solutions Bk
Aliberti Business Solutions Bk Geen - None
FinansiŽle DiensVerskaffer (makelaar) wat spesialiseer in risikodekking, beleggings, mediese fondse en korttermynversekering. Voortsetting van die lewensstandaard van die versekerde en sy afhanklikes/kollegas/sakevennote - by 'n onvoorsiene gebeurlikheid (dood, ongeskiktheid, trauma) of beplande gebeurlikheid (aftrede) is my spesialiteit. Sleutelwoord is "longivity"! Sakeversekering, aftrede- en boedelbeplanning, persoonlike belasting is dus die fokusareas van my praktyk.
Tel: (012) 653-0187

Anita Steyn Financial Services
Anita Steyn Financial Services Geen - None
Daar is geen finansiŽle behoefte te groot of te klein vir ons nie. Ons doen : Maandelikse boekhouwerk, BTW, salarisse, lone, belasting, bestuursVerslae, finansiele state asook registrasie vir nuwe BK's en maatskappye. Geregistreerde lid by SAIPA.
Tel: 083-521-9149

AnyFin
AnyFin www.anyfin.co.za
AnyFin verskaf finansiŽle oplossings - huislenings (ook 2de en 3de verbande) en oorbruggingsfinansiering. Enige finansiering. Enige plek. Enige tyd.
Tel: (012) 643-1108

Balancing Act
Balancing Act www.balancingact.co.za
Boekhouding en belasting, 'n nuwe benadering! Ons is 'n diverse span met 'n verskil wat verder as die syfers kyk na die wÍreld deur ons kliŽnt se oŽ. Ons doel is om jou te ondersteun met terugvoer wat nuttig en verstaanbaar is.
Tel: 082-498-5371

Bluemeg Technologies
Bluemeg Technologies www.bluemeg.co.za
Pastel Accounting en Payroll konsultante. Ons spesialiseer in alle sagtewareverkope, opleiding, installasies, hulpverlening aan personeel rakende die Pastel programme, BIC verslae en hulp met betaalstate. Ons kan ook jou maatskappy se betaalstaat namens julle doen of hulp verleen aan julle Mneslike Hulpbronne departement. Ons bedien die hele Pretoria area.
Tel: 082-789-3929

Brandow Financial
Brandow Financial www.brandow.co.za
Fasilitering van Huislenings (verbande), KommersiŽle Finansiering, Besigheidsfinansiering, Besigheidsplanne , Lewens- en korttermynversekering, Eiendomssindikasies.
Tel: (012) 654-6190

Business Insurance Broker (ABSA) Bianca Rossouw
Business Insurance Broker (ABSA) Bianca Rossouw Geen - None
BesigheidsVersekeringsmakelaarsdiens. Versekeringsdekking vir enige soort kommersiŽle risiko. Een kontak vir onderskrywing van u polis en indiening van eise.
Tel: 083-236-8221

Cherisť Pieterse
Cherisť Pieterse Geen - None
Boekhou- en inkomstebelastingdienste, BTW en RSC opgawes, LBS-, UIF- en SDL-opgawes, inkomstebelastingopgawes, maatskappy- en BK-registrasies en verwante sekretariŽle dienste, huiswerkerskontrakte, -salarisstrokies & UIF-opgawes, Artikel 51 handleidings.
Tel: 083-679-0616

Colin Tossel Versekeringsmakelaars
Colin Tossel Versekeringsmakelaars Geen - None
Reeds meer as 13 jaar in Centurion. Verskeie finansiŽle dienste gelewer soos testamente, boedelbeplanning, aftreebeplanning, lewensversekering, beleggings en finansiering. Gemagtigde finansiŽle diensverskaffer.
Tel: (012) 653-2444

D G Bezuidenhout Registered Accountants
D G Bezuidenhout Registered Accountants Geen - None
Volle rekeningkundige en boekhoufunksie en -konsultasie, besigheidontwikkeling en belastingkonsultasies en -oplossings, projekbestuur, statutÍre behoeftes (BTW,LBS ens.) en besigheidregistrasies, rekeningkundige en boekhoustelsel en interne beheermaatreels ontwerp en implementasie. Laat ek jou help om jou besigheidprosedures te verbeter om meer winsgewend te wees en een stap voor ander besighede te wees.
Tel: 082-926-8127

Deleen Real Estate
Deleen Real Estate Geen - None
Deleen Real Estate doen eiendomsbemarking, herverkope en ontwikkeling in die Centurion en Kemptonpark omgewings. Ons is ook behulpsaam met vinnige finansiering en billike versekering.
Tel: (011) 393-9404

Gerhard Combrinck & Associates
Gerhard Combrinck & Associates www.investment-finance.com
Gerhard Combrinck & Associates is 'n verskaffer van gespesialiseerde finansierings-, besigheidsbeleggings- en besigheidskonsultasiedienste. Ons fokus op klein- tot mediumgrootte besighede in Suid-Afrika en die res van Afrika. Ons ondervinding in die areas van nuwe sake-ondernemings, besigheidsplanontwikkeling, leningsfinansiering, besigheidskonsultasies, strategie-ontwikkeling en fasilitering - namens plaaaslike en internasionale maatskappye - onderskei ons as 'n diensverskaffer van formaat.
Tel: (012) 998-4864

Interbond
Interbond www.interbond.co.za
Interbond is deel van die X-Groep wat daarin spesialiseer om 'n totale finansiele pakket aan hulle kliente te verskaf. By Interbond verskaf ons die volgende: Huislenings, Hervoorskotte, Verdere Lenings, Boulenings, Oorbruggingsfinansiering en Voorafgoedgekeurde Huislenings. Indien u enige navrae het aangaande die bogenoemde produkte, besoek ons webtuiste.
Tel: 086-190-9000

KreditInteract
KreditInteract www.kreditinteract.co.za
Invordering en opsporing. Skuldinvorderings sedert 1997. Spesialiseer in die invordering van agterstallige rekenings en slegte skuld.
Tel: (012) 651-3151

Le Mont Securities
Le Mont Securities Geen - None
Ons help kliŽnte met buitelandse kontrakte en lokokwotasies ('spot'-kwotasies) in alle belangrike geldeenhede. Ons kan strategiese beplanning doen en dokumente elektronies indien by banke. Direkte koper/verkoper SWIFT bevestigings, skeepsvaartversekering, ge-outomatiseerde voltooiÔng van betalingsbalansvorms. Meer as 50 jaar ervaring in finansiŽle markte.
Tel: (011) 314-2708

MedKonsult (Pty) Ltd
MedKonsult (Pty) Ltd www.medkonsult.co.za
Medikonsult is 'n spesialis op die gebied van bemarking van mediese skemas en raadgewing m.b.t. gesondheidsorg. Dit is gestig om te voldoen aan die behoeftes van die gesondheidsorgmakelaar deur die beste gesondheidsorgprodukte te lewer om aan die behoeftes van hulle kliŽnte te voldoen en terselfdertyd 'n verbeterde kliŽntediens te lewer. Medkonsult styg uit bo die norm en is in staat om aan gesondheidsorgmakelaars, verskaffers van gesondheidsorgprodukte en hulle lede 'n kombinasie van belonings te bied wat toegepas word tot voordeel van alle gemeenskappe.
Tel: (012) 664-6470

Netcash (Pty) Ltd
Netcash (Pty) Ltd www.debitorder.co.za
Ons bied die mees bekostigbare, veiligste en effektiefste debietorder en EFT platform beskikbaar in Suid Afrika. Geen sagteware en 100% geld-terug-gewaarborg.
Tel: (012) 653-3028

Quantro Onyx
Quantro Onyx www.quantro.co.za
Verbandfinansiering - slegs residensieel. Nuwe verbande, tweede verbande, leŽ erwe en herfinansiering
Tel: (012) 998-0734

Rall Besigheidkonsultasie BK
Rall Besigheidkonsultasie BK www.e-taxcalc.co.za
Belastingkonsultasie, Rekeningkundige Dienste & Pastel Handelaar
Tel: (012) 654-0150

SAGrowth Property Group
SAGrowth Property Group www.sagrowth.co.za
Geregistreerde prospektus nou beskikbaar. Belegging in industriŽle ontwikkeling. Eenmaligge belegging, aanhoudende kapitaalgroei. Deel in meer as een ontwikkeling.
Tel: (012) 665-5512

Sanfed Makelaars
Sanfed Makelaars Geen - None
Bemarking van mediese fondse, korttermynversekering en ook lewensversekering. Sanfed Makelaars doen al vir meer as 10 jaar in Centurion besigheid.
Tel: (012) 654-0321

SATaxHelp
SATaxHelp sataxhelp.co.za
Belastingkonsultante
Tel: (012) 654-0150

Share Direct
Share Direct www.sharedirect.co.za
Share Direct glo daarin om aan hulle kliŽnte die beste moontlike dienste en produkte in alle aspekte van finansiŽle beplanning te lewer. 'n Voornemende kliŽnt sal nie net opleiding in bates ontvang nie maar ook oor die valutemarkte en individuele bates/kommoditeite terwyl hulle ook aan eerbare aandelemakelaars en finansiŽle raadgewers voorgestel word.
Tel: (012) 644-0111

Slipstream Business Services
Slipstream Business Services Geen - None
Boekhoudienste. Maandelikse state tot met balansstaat en proefbalans. Maandelikse statutÍre opgawes (SAID LBS/WVF/VOH/BTW, Staalnywerheid). Betaalstaat. Voorbereiding vir oudit.
Tel: (012) 653-6429

SMI Finance
SMI Finance www.smifinance.co.za
SMI Finance is 'n nuwe generasie verband- en leningsfasiliteerder. Ons poog om private individue, besighede en groot maatskappye se finansiele dienste te behartig, ingesluit verbande, korttermynlenings, oorbruggingskapitaal, besigheidsfinansiering en ander.
Tel: 083-568-4350

Streamline Debt Counselling
Streamline Debt Counselling Geen - None
Streamline Debt Counselling herstruktureer die skuld van enige persoon wat nie meer weet na watter kant toe nie. Voel jy dat jou skuld jou versmoor en keer jou skuld jou lewe onderstebo? Skakel my vir herstruturering van jou skuld - stuit regsaksie en beskerm jou bates (selfs jou huis en jou voertuig)
Tel: 082-927-7324

Xarix Financial Services
Xarix Financial Services www.xarix.za.net
Xarix Financial Services het ten doel om klein tot medium groote besighede te voorsien van Rekenkundige dienste, belasting advies, lone of boekhouding.
Tel: (012) 997-2954

 

 

Nie gevind waarna u gesoek het nie?

Probeer ook die volgende:

  1. Alternatiewe kategorieŽ verwant aan hierdie kategorie:
  2. Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
  3. Die ďOpen Directory ProjectĒ se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika

 

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

[BesigheidCenturion]

Jy
is
hierEen vlak opVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

[Besigheidsgids] [Gids: Beskrywing] [Gids: Inskrywing] [Georganiseerde Besigheid] [Ekonomiese Data] [Besigheids- geleenthede] [Terugvoer] [Kopiereg]

<Vorige kategorie ē  Volgende kategorie>

 

Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan SuproNet,
Ďn afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes.
© 2002, 2003, 2004, 2005, 2006, 2007. Alle regte voorbehou.

 

 

Rand - onder