|
|
|
|
|
|
Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.
|
|
|
 |
|
| BesigheidCenturion |
Inskrywing - Entry |
| GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys. |
| Tel: (012) 653-2405 |
|
 |
|
| ANTENNA-UP cc |
www.antenna-up.co.za |
| Installasie van TV antennas en satelietskottels vir van die gewone woonhuis tot die grootste multi-eenheid landgoed.Ons 20 jaar ondervinding verseker stelsels wat lank hou en min onderhoud vereis. Goedgekeur deur: DSTV & TOPtv. |
| Tel: 083-302-6548 |
|
 |
|
| Appliance King |
Geen - None |
| Herstel- en waardasiesentrum wat deur versekeraars goedgekeur is. Herstel van alle huishoudelike en industriële
elektroniese toerusting and apparaat. Ons herstel LCD TVs, tru-projektor TVs, tuisteaterstelsels, DVD-spelers,
hoëtroustelsels, rekenaar- en kantoortoerusting en CCTV installasies van alle handelsmerke en modelle. Ons verskaf
skadeverslae vir versekeringseise. |
| Tel: (012) 644-2531 |
|
 |
|
| Cable Warehouse |
www.cablewarehouse.co.za |
| Cable Warehouse is 'n betroubare vennoot in die ITK sektor wat fokus op bemagtiging en ontwikkeling van ITK in Suid-Afrika.
Verskaf nuwe en herboude ITK toerusting binne die Suid-Afrikaanse mark. |
| Tel: (012) 323-1160 |
|
 |
|
| Domestic Appliances |
www.domesticappliances.co.za |
| Het jy dalk 'n yskas wat herstelwerk benodig? Ons sal dit vinnig vir u regmaak. Herstelwerk word op perseel gedoen. Ons herstel ook wasmasjiene, tuimeldroers, oonde, stowe, mikrogolfoonde en skottelgoedwassers. Waarborg op alle werk. Christo Malan. |
| Tel: (012) 331-8461 |
|
 |
|
| Elektro Door |
www.elektrodoor.co.za |
| Motorhuisdeure, Motorhuisdeurmotors, Interkoms, Hekmotors, Geëlektrifiseerde Heinings, HerstelWerk, Herstelling van PC
Borde, Silkwood® Houtbehandelingsprodukte. |
| Tel: (012) 347-0915 |
|
 |
|
| Eusham Technologies and Consultants (Pty) Ltd |
Geen - None |
| Volledige diens ten opsigte van oudio-visuele verkope, installering, huur, diens en instandhouding. verskaf
kostedoeltreffende ontwerp om aan die vereistes van die nywerheid, fabrieke, winkelsentrums, skole, kerke, hotelle,
konferensiefasiliteite, raadsale en vergaderplekke te voldoen. Ons dienste/produkte sluit in: Openbare
Aankondigingstelsels, (interkom), Konferensies, Intydse vertaling, Videokonferensies, Geslotebaan TV ("CCTV"),
Brandsensors, Klankafskerming en Tuisteaterstelsels. |
| Tel: (011) 803-2957 |
|
 |
|
| GNA Imaging |
www.2ndhandprojector.co.za |
| Koop en verkoop nuwe en gebruikte datavideoprojektors, tuisteatertoerusting en algemene oudio-visuele toerusting. |
| Tel: 082-327-5294 |
|
 |
|
| In Front Cellular |
Geen - None |
| Herstel van selfone, toebehore (batterye, sakkies, ens). Ook Vodacom-kontrakte, meeste voorafbetaalde bewyse. Ons doen
herstelwerk. |
| Tel: (012) 643-1878 |
|
 |
|
| Nemisis Digital Systems |
Geen - None |
| Voorsiening van nuwe en herboude rekenaartoerusting, bedieners, drukkers, persoonlike rekenaars en skootrekenaars. CCTV
installering, sagteware en komponente. |
| Tel: 072-222-6491 |
|
 |
|
| Sound and Vision Optics |
www.soundandvision.co.za |
| Ons spesialiseer in die inrig van klankkamers. Produkte sluit in: Denon, Samsung, Para Sound, JAMO, SWANS, JBL, Monitor
Audio, LG, Teac. Ons is verspreiders vir die SWAN luidsprekerreeks in Suidelike Afrika. Ons verskaf ook projektors,
plasma-TVs, GPSse, DVD-spelers en versterkers. |
| Tel: 082-879-0107 |
|
 |
|
| W&T Computers and Data cc |
www.wtcomputers.co.za |
| Vir al jou IT behoeftes. Ondersteuning, verkope en diens op jou perseel. Linux en Windows. Netwerkbeplanning, -installering en ondersteuning - kabel- en koordlose (radio, wi-fi) netwerke. Geslotekring-TV (CCTV) en IP sekerheidskameras. Toegangs- en bywoningsbeheer. Ons het die oplossing! |
| Tel: (012) 654-0137 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Nie gevind waarna u gesoek het nie?
Probeer ook die volgende:
- Alternatiewe kategorieë verwant aan hierdie kategorie:
- Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
- Die “Open Directory Project” se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika
|
|
|
|