 |
|
|
 |
 |
|
Hierdie bladsye bevat inligting oor Centurion wat nuttig is vir beleggers, bemarkers en beplanners. Dit is onttrek uit ‘n sogenaamde “Ekonomiese Atlas” vir Centurion wat
saamgestel is deur die Centurion Administratiewe Eenheid van Tshwane se Departement Stadbeplanning (sien Bronne hieronder) en deur SuproNet verwerk is vir aanbieding op hierdie bladsye.
Al die beskikbare inligting is nog nie verwerk en geplaas nie. Die inhoudsopgawe gee ‘n aanduiding van al die inligting wat uiteindelik geplaas gaan word maar slegs skakels
na inligting wat reeds beskikbaar is, is aktief.
Gebruik die oopglylys of die inhoudsopgawe hieronder om na die toepaslike bladsy te gaan.
|
 |
|
|
|
 |
 |
 |
 |
|
Inhoudsopgawe
Nota: Vir samestelling en ligging van selle (buurtselle), sien Kaart: Ligging van Selle onder “Algemeen”
|
|
|
|
Ontwikkeling
Klimaat
Demografie
- Inwoners (bevolking) per Sel volgens Soort Verblyf, 2000
- Bevolkingsgroei, 1960 - 2000
- Bevolkingsgroei, 1990 - 2010
- Grootte van Huishoudings per Sel, 2000
- Grootte van Huishoudings per Soort Woonstruktuur, 2000
- Ouderdom en Geslag van Inwoners per Sel, 2000
- Ouderdomverdeling van Inwoners, 1983 - 2000
- Taal van Inwoners per Sel, 2000
- Kerkverband van Inwoners per Sel, 2000
- Rassesamestelling per Sel, 2000
Sosio-Ekonomiese Inligting
- Werskgeleenthede per Nywerheid, Januarie 2001
- Opleidingsprofiel van Inwoners per Sel, 2000
- Werksprofiel van Inwoners per Sel, 2000
- Huwelikstatus van Inwoners per Sel, 2000
- Huwelikstatus van Inwoners wat Inkomste Verdien, 2000
- Indiensneming per Nywerheidssektor per Sel, 2000
- Werksplek (geografies) van Inwoners per Sel, 2000
- Opvoedkundige Instellings gebruik deur Inwoners, per Sel, 2000
- Opvoedkundige Instellings gebruik deur Kinders (Inwoners), per Sel, 2000
- Plek (geografies) van Opleidingsinstellings deur Inwoners gebruik, per Sel, 2000
- Plek (geografies) van Opleidingsinstellings deur Kinders (Inwoners) gebruik, per Sel, 2000
- Redes vir Keuse van Opleidingsplek (geografies), 2000
- Opleidingstaal - Gebruik, per Sel, 2000
- Opleidingstaal - Voorkeur, 2000
- Opleidingsfasiliteite - Toekomstige Behoefte per Sel, 2000
- Inkomste per Huishouding per Sel, 2000
- Besteding (soort produk/diens) van Inkomste per Sel, 2000
- Besteding (geografies) van Inkomste per Sel, 2000
- Tydsduur van Inwoning per Sel, 2000
- Redes vir Inwoning, 2000
- Voorkeure - Inwoning in Centurion, 2000
- Afkeure - Inwoning in Centurion, 2000
- Woonplek voor Inwoning in Centurion per Sel, 2000
- Woonstruktuur voor Inwoning in Centurion per Sel, 2000
- Inkopiefasiliteite Benodig, 2000
- Huiswerkers, Tuinwerkers en Loseerders per Erf per Sel, 2000
- Vervoer - Soort Vervoer na Werk per Sel, 2000
- Vervoer - Soort Vervoer na Skool per Sel, 2000
- Vervoer - Soort Vervoer vir Inkope per Sel, 2000
- Vervoer - Probleme Ervaar met Vervoerstelsel, 2000
- Tuisondernemings - Menings per Sel, 2000
- Tuisondernemings - Redes vir Beswaar, 2000
- Tuisondernemings - Soort Besigheid, 2000
- Tuisondernemings - Gemiddelde Grootte (vloeroppervlak), 2000
- Tuisondernemings - Gemiddelde Grootte (omset), 2000
- Tuisondernemings - Jaar waarop Gestig, 2000
- Tuisondernemings - Groeibeplaning, 2000
- Tuisondernemings - Probleme Ervaar, 2000
- Erfgrootte - Voorkeur per Sel, 2000
- Voertuie per Huishouding per Sel, 2000
Ekonomiese Basis (Mei 2001)
Nywerheidsoorte: Kantoor, Kleinhandel, Nywerheid (Industrieel), Diens.
- Besighede per Sel
- Nywerheidsoorte per Sel
- Aantal Jaar in Centurion per Nywerheidsoort
- Aantal Jaar by Huidige Adres per Nywerheidsoort
- Aantal Werknemers per Nywerheidsoort
- Geslagsverdeling per Nywerheidsoort
- Beroepe per Nywerheidsoort
- Rassamestelling per Nywerheidsoort
- Groei in Indiensneming per Nywerheidsoort, 1995 - 2001
- Groei - Beplan tov Vloeroppervlak of Werknemers
- Vloeroppervlak en Verhuurbare Oppervlak per Sel
- Vloeroppervlak per Werker per Nywerheidsoort
- Woonarea van Eienaar/Bestuurder per Nywerheidsoort
- Woonarea van Werkers per Nywerheidsoort
- Vervoer - Soort Vervoer na Werk per Nywerheidsoort
- Positiewe Aspekte verbonde aan Posisie (Geografies) in Centurion per Nywerheidsoort
- Negatiewe Aspekte verbonde aan Posisie (Geografies) in Centurion per Nywerheidsoort
- Verskuiwings - Geskiedkundig per Nywerheidsoort
- Verskuiwings - Toekomstig per Nywerheidsoort
- Eiendom - Besit vs Huur en Huurtarief per Nywerheidsoort
- Omset per Nywerheidsoort
- Salaris per Werknemersvlak per Nywerheidsoort
Nywerhede
- Profiel: Verwantskap met Groep, Aantal Werknemers en Vloeroppervlak
- Nywerhede wat Verskaf en Nywerhede waaraan Verskaf word
- Vervoer - Ontvangs en Aflewering van Goedere
Kantore
- Profiel: Verwantskap met Groep, Aantal Werknemers en Vloeroppervlak
- Profiel: Kontak met Kliënte (waar en hoe gereeld)
Kleinhandel
- Profiel: Verwantskap met Groep, Aantal Werknemers en Vloeroppervlak
- Vloeroppervlak per Sel
- Klante - Woon/Werksgebied (geografies)
- Verskaffers
Kommersieel
- Profiel: Verwantskap met Groep, Aantal Werknemers en Vloeroppervlak
- Verskaffers
Algemeen
- Kaart: Ligging van Selle
- Samestelling van Selle (woonbuurtes): Woonbuurte, Erwe, Huise, Woonstelle, Inwoners
- Samestelling van Sel 12 (besigheidsgebied): Uitbreiding, Erfnommers, Vloeroppervlak
- Samestelling van Sentrale Sakegebied: Uitbreiding, Erfnommers, Vloeroppervlak
- Geproklameerde Uitbreidings: Datum, Vloeroppervlak, Aantal Erwe, Soort.
|
|
|
Bronne:
Die inligting is verkry uit die 2000/2001 weergawe van die sogenaamde “Ekonomiese Atlas” vir Centurion wat saamgestel is deur die Centurion Administratiewe Eenheid van
Tshwane se Departement Stadsbeplanning (saamgestel deur Lodi Olivier en André du Plessis). Hulle verwys na die volgende inligtingsbronne:
- Interne statistiek oor bouplanne soos op 31/12/2000
- Irene Weerstasie (vir klimaatinligting, 1960 - 2000)
- Nywerheidsopname (deur Urban Studies, 2001)
- Grondgebruikopname, 1998, 2000
- Huishoudingopname, 1983, 1990 en 1995
- Huishoudingopname (deur Urban-Econ, 2000)
- Sensus 1996
- Ekonomiese Opname (Urban Studies, 2000, 2001)
- Woonbuurte geproklameer in 2000
Hierdie “atlas” was beskikbaar van die Centurion Administratiewe Eenheid van Tshwane se Departement Stadsbeplanning in gedrukte vorm vir R30 per kopie.
‘n Verteenwoordiger van die stadsbeplanningsdepartement het aangedui dat die inligting samgestel is as diens aan die gemeenskap en dus in die openbare domein is.
|
|
|
|