Bannier - CenturioNet

Inligting oor Centurion:
CenturioNet
.

CenturioNet

Ontwikkeling en huisves
webwerwe:
SuproNet
.

SuproNet

 

 

Een vlak op in struktuur

Vorige kategorie                           Volgende kategorie

Vorige/volgende kategorie

Soekenjin

 
 

Drukwerk


 

Adverteer hier!

Advertensie

Advertensie

Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko. SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.

 

BesigheidCenturion
BesigheidCenturion Inskrywing - Entry
GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys.
Tel: (012) 653-2405

3@1 Mall@Reds
3@1 Mall@Reds www.3at1.co.za
Elektroniese kommunikasie (e-pos, Internettoegang, eHandel), besigheidskommuniksaie (fotokopiŽring, laminering, bindwerk, drukwerk, foto-afdrukke, skryfbehoeftes) en posdiens (plaaslike en internasionale koerier, posbushuur, ens).
Tel: (012) 656-8382

A S Promosies
A S Promosies Geen - None
Druk van T-hemde, gholfhemde en sportklere vir skole. Strooibiljette: 1 of 2 kleur maksimum. Besigheidskaartjies (volkleur, mat gelamineer) - ideaal vir kleiner besighede in klein hoeveelhede.
Tel: 087-807-8295

Andtech Labels
Andtech Labels www.andtech.co.za
Vervaardiging van plakkers op rolle. Drukwerk kan gedoen word volgens eie ontwerp. Ons vervaardig plakkers vir gebruik op staafkodedrukkers. Ons verskaf hoofsaaklik aan die klein- en groothandel. Ons verskaf ook staafkodedrukers, -skandeerders en -linte.
Tel: (012) 661-3306

Cartridge Depot Centurion
Cartridge Depot Centurion www.cartridgedepot.co.za
Cartridge Depot Centurion verkoop oorspronklike en generies/hervervaardigde ink en laserdrukker-'cartridges' teen bekostigbare pryse. Ons hervervaardigde produk is 100% gewaarborg. Skakel gerus vir 'n kwotasie en maak gebruik van ons gratis afleweringsdiens.
Tel: (012) 663-6891

Creative Advertising Services
Creative Advertising Services Geen - None
Illustrasies, korporatiewe beeld, verpakkingsontwerp, verkoopspuntadvertensies en algemene advertensies. Ons is beskikbaar vir al jou advertensiebehoeftes vanaf konsep en ontwerp tot produksiebeplanning en -bestuur.
Tel: 082-657-4557

Creative Design Corner
Creative Design Corner www.creativedesigncorner.co.za
Creative Design Corner bied 'n aantreklike verskeidenheid webontwerp, drukwerk en kontoorhulp wat deur enige besigheid gebruik kan word om hulle handelsmerk te vestig. Deur 'n professionele beeld te skep en aansig te gee an iets nuuts, sowel as die ontwikkeling van 'n Intenetoplossing, help ons jou om die beste te maak van jou besigheid deur die Internet sowel as in druk en ontwerp.
Tel: 071-507-4417

Crescent Copy Centre
Crescent Copy Centre www.kyamaprint.co.za
Crescent Copy Centre spesialiseer in dienste soos digitale kleurkopiŽring, drukwerk, laminering en bindwerk op ons perseel. Ons doen ook grafiese en webontwerp soos deur die kliŽnt benodig. Winkel 2D, Centurion Crescent Sentrum, Lenchenlaan, Centurion. Baie parkering!
Tel: (012) 643-1839/1

CrossTree Design Studio
CrossTree Design Studio www.crosstree.co.za
Cross Tree Design Studio is 'n grafiese ontwerp en advertensiemaatskappy in Centurion, Gauteng. Ons spesialiseer in alle vorme van grafiese ontwerp, advertering, bemarking en fotografie. Ons staan jou by met ons diverse ondervinding en skeppende talent - geskik vir al jou handelsmerkbehoeftes - om jou besigheid stap vir stap op te bou.
Tel: 082-336-1244

Double-U Design
Double-U Design Geen - None
Ons verskaf bemarking- en advertensiedienste en meer spesifiek: ontwikkeling van handelsmerke, besigheidskaartjies, briefhoode, advertensies, broshures, jaarverslae, katalogusse, baniere ens.
Tel: 083-456-4182

Dragonfly Media
Dragonfly Media Geen - None
Dragonfly Media spesialiseer in drukwerk vir klein en groot besighede asook skole. Mededingende pryse op besigheidskaartjies, pamflette, en enige ander drukwerk/advertensiemateriaal wat u mag benodig. Skakel Linda op 084-550-7227 vir 'n gratis kwotasie.
Tel: 084-550-7227

Fire Dragon Prints
Fire Dragon Prints www.firedragon.co.za
Ons doen volkleur sublimasiedrukwerk op bekers, t-hemde, teŽls, legkaarte, ens. Uitstekende geskenke en promosie-items.
Tel: 083-258-3969

Foil Cut & Embossing
Foil Cut & Embossing www.foilcut.co.za
Spesialiseer in foeliewerk, stempelsnywerk en embossering. Alle drukwerk gedoen. Troukaartjies, besigheidsdrukwerk, hoŽ volume fotostate, ens.
Tel: (012) 345-2392

Fuzzy Feelings
Fuzzy Feelings fuzzyfeelings.co.za
Ons skep geskenke met jou spesiale foto's of idees deur dit te druk op 'n wye verskeidenheid goedere, onder andere bekers, juwelierskissies, handsakke, beursies, plekmatjies, skinkborde, yskasmagnete, legkaarte, besigheidskaartjiehouers, muurhorlosies en nog baie meer.
Tel: (012) 643-0077

Gecko Communications
Gecko Communications www.geckocom.co.za
Grafiese ontwerp en bemarkingskommunikasiedienste, insluitende die ontwikkeling, ontwerp en projekbestuur van alle tipes drukwerk, promosie, advertensies, bemarkingsmateriaal asook elektroniese bemarking.
Tel: (012) 683-0232

Jabulani Design Studio
Jabulani Design Studio jabulanidesignstudio.co.za
Ons kan u besigheid bystaan met: Logo-ontwerp, Advertensies, Katalogusse, LÍers, Brosjures, Plakkate, Nuusbriewe, Tydskrifuitleg, Illustrasies, Tekenprente, Drukwerk en Afwerking, Fotografie, Verkoopspuntartikels, Kniprame, Baniere, Buitelugadvertensieborde, Vlae, PowerPoint-aanbiedings, Internetadvertensies en Baniere, Flash-animasie, Webontwerp- en Ontwikkeling. Ons spesialiseer ook in opleiding in grafiese ontwerp. Die volgende kursusse is beskikbaar: CorelDRAW, Photoshop, FrontPage 2000.
Tel: (012) 657-0063

OSHANA Publishing & Photography
OSHANA Publishing & Photography www.oshana.co.za
Publikasie van boeke. Wil jy graag jou eie boek publiseer, maar dink dis te duur? Kontak OSHANA. Ons doen ook die ontwerp en uitleg van boeke, dokumente, pamflette en logos.
Tel: 082-372-8759

Paprika Graphics and Communications
Paprika Graphics and Communications www.paprikacom.co.za
Paprika spesialiseer in die wydste reeks dissiplines van toepassing in Openbare Betrekkinge, Geleentheidsbestuur, Mediaskakeling, Afronding vir Media, Regeringsbetrekkinge, Gemeenskapsbetrekkinge, Bemarking, Navorsing en Sryfwerk, Advertering, Grafiese Ontwerp en Uitleg, Webontwerp en Instandhouding sowel as vervaardiging van Korporatiewe Videos en Interaktiewe CDs
Tel: (012) 667-4261

Poster Genie
Poster Genie www.postergenie.co.za
Digitale drukwerk. Plakkate van A4 - A0, verspreiders van COLOP Stempels, CD drukwerk en dataskrywing, plakkers, PVC buite-baniere en verskaf Roll-up stelsels vir advertensiedoeleindes
Tel: (012) 654-6015

Print Square CC
Print Square CC Geen - None
Vir alle drukwerk. Vanaf een- tot volkleurkalenders, alle besigheidsboeke, skryfblokke, gedrukte rekenaarvorms, briefhoofde, etikette, plakkers, etiketdrukkers (termiese en oordragdrukkers), ens.
Tel: (012) 661-6291

Rusty Pear Marketing Solutions
Rusty Pear Marketing Solutions www.rustypear.co.za
Webontwikkeling, promosie-items, grafiese ontwerp, bemarking.
Tel: 082-480-4428

The Business Centre
The Business Centre Geen - None
Jou een-stop-kopieerdiens! Ons doen hoŽ-oplaag drukwerk, kopiŽring, fakse, bindwerk, laminering, en verkoop inkpatrone ('cartridges'). LisensiŽring van voertuie ook beskikbaar. Ons het 'n Internetkafee vir jou Internetbehoeftes. Besoek ons by Winkel 11, Highpark Sentrum op die hoek van Charles de Gaullestraat en Loganlaan langs die More Flowers More Veg-winkel. Ons maak ook oop in die Eco Boulevard winkelsentrum, langs Checkers.
Tel: (012) 665-0973

Uhuru Apparel
Uhuru Apparel www.uhuruapparel.co.za
Uhuru Apparel is 'n verskaffer van korporatiewe klere, klere vir promosies/bemarking, T-hemde, ens. aan organisasies wat hulle beeld wil verbeter. Uhuru Apparel verskaf ook dienste soos borduur, syskermdruk, ens.
Tel: (011) 316-3331

Untagged Design
Untagged Design www.untagged.co.za
Grafiese ontwerp, webontwerp, advertensie, bemarking en drukwerk
Tel: 084-205-7452

Wedding Company
Wedding Company Geen - None
Ons passie is om jou by te staan met al die aspekte van jou droomtroue! Van troukoŲrdinering en die trourok tot die wittebrood.
Tel: 083-498-8447

 

 

Nie gevind waarna u gesoek het nie?

Probeer ook die volgende:

  1. Alternatiewe kategorieŽ verwant aan hierdie kategorie:
  2. Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
  3. Die ďOpen Directory ProjectĒ se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika

 

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

[BesigheidCenturion]

Jy
is
hierEen vlak opVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

[Besigheidsgids] [Gids: Beskrywing] [Gids: Inskrywing] [Georganiseerde Besigheid] [Ekonomiese Data] [Besigheids- geleenthede] [Terugvoer] [Kopiereg]

<Vorige kategorie ē  Volgende kategorie>

 

Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan SuproNet,
Ďn afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes.
© 2002, 2003, 2004, 2005, 2006, 2007. Alle regte voorbehou.

 

 

Rand - onder