|
Wil u ‘n besigheidsgeleentheid onder die aandag van potensiële beleggers of vennote bring of is u op soek na ‘n besigheidsgeleentheid in Centurion?
Laat ons weet wat u behoefte is sodat ons hier ‘n geleentheid kan skep vir entrepreneurs en
beleggers om mekaar te vind.
Intussen kan u op KletsNet ‘n besigheidsgeleentheid bekend maak of geleentheid
soek of selfs net u mening gee oor die behoefte aan so ‘n diens op hierdie bladsye, .
Sien ook die volgende:
- Ekonomiese Data op hierdie webwerf vir inligting oor groei, demografie en ander aspekte van belang vir belegging in Centurion.
- Belegging op CenturioNet vir agtergrond oor Centurion as aantreklike beleggingsteiken.
- Inligting oor Cenbis, die plaaslike besigheidondersteuningsentrum, op CenturioNet se bladsye.
|