Bannier - CenturioNet

Inligting oor Centurion:
CenturioNet
.

CenturioNet

Ontwikkeling en huisves
webwerwe:
SuproNet
.

SuproNet

 

 

Een vlak op in struktuur

Vorige kategorie                           Volgende kategorie

Vorige/volgende kategorie

Soekenjin

 
 

Bemarking


 

Adverteer hier!

Advertensie

Advertensie

Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko. SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.

 

BesigheidCenturion
BesigheidCenturion Inskrywing - Entry
GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys.
Tel: (012) 653-2405

SUPROKON Bestuursdienste
SUPROKON Bestuursdienste www.suprokon.co.za
Suprokon Bestuurdienste lewer algemene bestuurs- en konsultasiedienste en fokus op marknavorsing (IT-bedryf) en projekbestuur met spesifieke vaardighede in ISO 9000, Internet, elektroniese handel en bestuur in die algemeen.
Tel: (012) 653-2405

SuproNet
SuproNet www.supronet.co.za
SuproNet verskaf dienste op die gebied van webontwerp, ontwikkeling, huisves, onderhoud en bemarking van webwerwe en verskaf ook raad oor bogenoemde aspekte. KliŽnte in die Centurion-omgewing se webwerwe word bemark deur gebruik te maak van twee portale wat op Centurion fokus naamlik CenturioNet (Ďn webwerf met algemene inligting oor Centurion) en BesigheidCenturion (Ďn webwerf wat fokus op besigheid in Centurion)
Tel: (012) 653-2405

1 Stop Locator
1 Stop Locator www.1stoplocator.co.za
Bekostigbare advertering in die Centurion area met 70 000 boekies elke maand. Pryse van onder R1 000
Tel: (012) 756-4226

Compendia Communication
Compendia Communication www.compendia.co.za
Omvattende kommunikasiedienste insluitende skakelwerk, mediadienste, webwerfontwerp, taaldienste en reŽl van funksies. "Ons vertaan u kommunikasiebehoeftes"
Tel: (012) 661-8264

Creative Design Corner
Creative Design Corner www.creativedesigncorner.co.za
Creative Design Corner bied 'n aantreklike verskeidenheid webontwerp, drukwerk en kontoorhulp wat deur enige besigheid gebruik kan word om hulle handelsmerk te vestig. Deur 'n professionele beeld te skep en aansig te gee an iets nuuts, sowel as die ontwikkeling van 'n Intenetoplossing, help ons jou om die beste te maak van jou besigheid deur die Internet sowel as in druk en ontwerp.
Tel: 071-507-4417

CrossTree Design Studio
CrossTree Design Studio www.crosstree.co.za
Cross Tree Design Studio is 'n grafiese ontwerp en advertensiemaatskappy in Centurion, Gauteng. Ons spesialiseer in alle vorme van grafiese ontwerp, advertering, bemarking en fotografie. Ons staan jou by met ons diverse ondervinding en skeppende talent - geskik vir al jou handelsmerkbehoeftes - om jou besigheid stap vir stap op te bou.
Tel: 082-336-1244

Dealchasers
Dealchasers www.dealchasers.co.za
Besigheidsmakelaar wat nie net besighede bemark nie, maar ook voornemende franchisors bystaan met hoe hulle hulle konsep kan verder neem.
Tel: (012) 654-0321

Design Media
Design Media designmedia.co.za
Webbladontwerp en -ontwikkeling met inagneming van webwerfreŽls. Soekenjinoptimalisering and 'n "minder is meer" uitgangspunt ten opsigte van besigheidsbestuur. Korporatiewe beeld insluitende logo, grafiese ontwerp en mediabeplanning.
Tel: (012) 654-5449

Double-U Design
Double-U Design Geen - None
Ons verskaf bemarking- en advertensiedienste en meer spesifiek: ontwikkeling van handelsmerke, besigheidskaartjies, briefhoode, advertensies, broshures, jaarverslae, katalogusse, baniere ens.
Tel: 083-456-4182

Evergreen Communications and Events
Evergreen Communications and Events www.evergreenevents.co.za
'n Besigheid wat spesialiseer in golfdae, korporatiewe klere, geskenke en promosie-items. Ons leuse is: "Ons hanteer elke kliŽnt asof dit ons enigste kliŽnt is".
Tel: (012) 653-0042

Fuzzy Feelings
Fuzzy Feelings fuzzyfeelings.co.za
Ons skep geskenke met jou spesiale foto's of idees deur dit te druk op 'n wye verskeidenheid goedere, onder andere bekers, juwelierskissies, handsakke, beursies, plekmatjies, skinkborde, yskasmagnete, legkaarte, besigheidskaartjiehouers, muurhorlosies en nog baie meer.
Tel: (012) 643-0077

Gecko Communications
Gecko Communications www.geckocom.co.za
Grafiese ontwerp en bemarkingskommunikasiedienste, insluitende die ontwikkeling, ontwerp en projekbestuur van alle tipes drukwerk, promosie, advertensies, bemarkingsmateriaal asook elektroniese bemarking.
Tel: (012) 683-0232

Income ZA
Income ZA www.income.za.net
Verskaf tuisbedryfgeleenthede met verskillende inkomstebronne op die Internet deur winsgewende webwerwe en bemarkingshulpmiddels in Centurion, Suid-Africa.
Tel: 083-441-0400

Jabulani Design Studio
Jabulani Design Studio jabulanidesignstudio.co.za
Ons kan u besigheid bystaan met: Logo-ontwerp, Advertensies, Katalogusse, LÍers, Brosjures, Plakkate, Nuusbriewe, Tydskrifuitleg, Illustrasies, Tekenprente, Drukwerk en Afwerking, Fotografie, Verkoopspuntartikels, Kniprame, Baniere, Buitelugadvertensieborde, Vlae, PowerPoint-aanbiedings, Internetadvertensies en Baniere, Flash-animasie, Webontwerp- en Ontwikkeling. Ons spesialiseer ook in opleiding in grafiese ontwerp. Die volgende kursusse is beskikbaar: CorelDRAW, Photoshop, FrontPage 2000.
Tel: (012) 657-0063

Kids Club International
Kids Club International www.kidsclub.co.za
Is 'n Suid-Afrikaanse pretklub vol opwindende geleenthede en fantastiese voordele. Bied ook 'n volhoubare oplossing vir skole rondom fondsinsameling. Geleentheid om 'n agentskap te bekom.
Tel: (011) 888-8881

Livonix Web Design
Livonix Web Design www.livonix.com
Livonix ontwerp professionele webtuistes teen bekostigbare pryse. Ons ontwerp ook databasisgedrewe webtuistes en voorsien ook internetbemarking.
Tel: 071-676-4185

Marike Photography
Marike Photography www.marike.co.za
Marike Photography is in 2009 gestig deur Marike Roelofse. Marike het by die Tshwane Universiteit van Tegnologie haar B-tech Graad in Fotografie behaal in 2008. Ons het 4 jaar ondervinding in 'n verskeidenheid van fotografie onder andere Funksies, Troues, Sensuele Fotos, Familiefotos', Modelportefueljes, Swangerskapfoto's, Opvoedkundige Hulpmiddels, Bemarkingsfoto's, Argitektuur, Landskappe, IndustriŽle Foto's, DokumentÍre, Musiekgroepe, Musikante en meer. Van ons werk is gepubliseer.
Tel: 082-462-5452

Marketingworks
Marketingworks www.marketingworks.co.za
Jou uitgekontrakteerde bemarkingsbestuurder vir klein tot mediumgrootte besighede. Stel ons teen 'n geringe fooi aan om jou webwerf en besigheid te bemark. Ons bemarking werk.
Tel: 084-247-4890

Mercury Thread Search Engine Optimization
Mercury Thread Search Engine Optimization www.mercurythread.co.uk
Maatskappy wat spesialiseer in optimisering vir soekenjins. Lewer wÍreldwye diens vanuit Skotland.
Tel:

Mustard Seed Solutions
Mustard Seed Solutions www.findfastfree.com
Ons is plaaslike verteenwoordigers vir 'n nasionale besigheidssoekenjin genaamd FindFastFree.com. Lys jou besigheid gratis (een sleutelwoord) of kry 'n mini-webwerf. Ons bemark ook jou besigheid aanlyn. Individuele oplossings word verskaf. Kontak Adrian.
Tel: 082-440-1842

Nina Britton Art & Design
Nina Britton Art & Design www.dzyne.co.za
Ons voorsien oplossings vir al jou kreatiewe behoeftes, vir unieke, stylvolle ontwerp in fyn kuns, grafiese onwerp (korporatiewe identiteit tot uitnodigings en vele meer), webbladontwerp en -onderhoud plus vele meer.
Tel: 082-881-1895

o5webdesign
o5webdesign www.o5webdesign.com
Wat help dit om 'n pragtige webtuiste te hÍ wat nie werk nie! Ons spesialiseer in die optimisering van Webblaaie vir soekenjins('SEO'). Maak seker jou webtuiste is 'n bruikbare bemarkingsmiddel en 'n aanwins tot jou besigheid. Vra ons vandag nog vir 'n gratis kwotasie.
Tel: 083-957-9176

Oxygen Events Management
Oxygen Events Management www.oxygenevents.co.za
'n Onderneming wat geleenthede organiseeer ('event management') en wat alles verskaf om die doeltreffende organisering van 'n geleentheid te verseker. Ons is nie konvensionele organiseerders van geleentehde nie. Ons skerp oog vir besonderhede van vůůr tot nŠ die geleentheid is die basis waarop ons bou. Daar is slegs een geleentheid om dinge die eerste reg te doen en daarom is uitmuntendheid die sleutel tot ons beplanning.
Tel: 076-290-7886

Paprika Graphics and Communications
Paprika Graphics and Communications www.paprikacom.co.za
Paprika spesialiseer in die wydste reeks dissiplines van toepassing in Openbare Betrekkinge, Geleentheidsbestuur, Mediaskakeling, Afronding vir Media, Regeringsbetrekkinge, Gemeenskapsbetrekkinge, Bemarking, Navorsing en Sryfwerk, Advertering, Grafiese Ontwerp en Uitleg, Webontwerp en Instandhouding sowel as vervaardiging van Korporatiewe Videos en Interaktiewe CDs
Tel: (012) 667-4261

Pocket-PA
Pocket-PA www.pocket-pa.co.za
Spesialiseer in organisering van konferensies, korporatiewe klere en geskenke, drukwerk, wynverkope en enige geleentheid/partytjie vir individue en maatskappye. Akkomodasie vir gaste in Muldersdrift-gebied.
Tel: 083-327-2851

Poster Genie
Poster Genie www.postergenie.co.za
Digitale drukwerk. Plakkate van A4 - A0, verspreiders van COLOP Stempels, CD drukwerk en dataskrywing, plakkers, PVC buite-baniere en verskaf Roll-up stelsels vir advertensiedoeleindes
Tel: (012) 654-6015

Rusty Pear Marketing Solutions
Rusty Pear Marketing Solutions www.rustypear.co.za
Webontwikkeling, promosie-items, grafiese ontwerp, bemarking.
Tel: 082-480-4428

Selective Events
Selective Events www.selectiveevents.co.za
Selective Events spesialiseer in die organisering van jaareindfunksies, temapartytjies, besigheids- en korporatiewe funksies, konferensies en toere.
Tel: 083-383-1881

ShopFX
ShopFX www.shopfx.co.za
Gee jou besigheid die geleentheid om te groei in die wÍreld van internet inkopies; dit sal jou 'n kompenterende voordeel gee. Veilig, funksioneel, bekostigbaar en maklik om te gebruik - ShopFX is 'n aanlyninkopiestelsel wat beheer word deur 'n aflynstelsel.
Tel: (012) 664-4054

starbaL.net Language Services
starbaL.net Language Services www.starbal.net
Ek bied 'n aanlyn en fisiese (papier) taaldiens wat die doeltreffendhied en aanbieidng van jou geskrewe kommunikasie sal verhoog, hetsy vir besigheid, persoonlik of vir studie. Dienste sluit in proeflees, redigering, skryf, navorsing, formattering en aanbiedings. Duidelike, bondige en taalkundig-korrekte teks wat goed aangebied word sal jou kanse op suskses verhoog. Geen werk is te groot of te klein nie. Hetsy vir 'n een-bladsy advertensieblaadjie of lang roman, starbal.net verseker jou 'n verbintenis tot gehalte en professionaliteit met sterk klem op detail.
Tel: 082-826-2061

Sun Suria Distributors CC
Sun Suria Distributors CC Geen - None
Vervaardiger en verspreider van gebottelde water, gegeurde water, sportdrankies en ystee. Vreskaffers van doelgemaakte etiketteringsprodukte vir troues, konferensies, spanbou-aktiwiteite en algemene promosie- en bemarkingsaktiwiteite.
Tel: 082-496-2652

Uhuru Apparel
Uhuru Apparel www.uhuruapparel.co.za
Uhuru Apparel is 'n verskaffer van korporatiewe klere, klere vir promosies/bemarking, T-hemde, ens. aan organisasies wat hulle beeld wil verbeter. Uhuru Apparel verskaf ook dienste soos borduur, syskermdruk, ens.
Tel: (011) 316-3331

Untagged Design
Untagged Design www.untagged.co.za
Grafiese ontwerp, webontwerp, advertensie, bemarking en drukwerk
Tel: 084-205-7452

 

 

Nie gevind waarna u gesoek het nie?

Probeer ook die volgende:

  1. Alternatiewe kategorieŽ verwant aan hierdie kategorie:
  2. Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
  3. Die ďOpen Directory ProjectĒ se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika

 

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

[BesigheidCenturion]

Jy
is
hierEen vlak opVorige bladsy op hierdie vlak Volgende bladsy op hierdie vlak

[Besigheidsgids] [Gids: Beskrywing] [Gids: Inskrywing] [Georganiseerde Besigheid] [Ekonomiese Data] [Besigheids- geleenthede] [Terugvoer] [Kopiereg]

<Vorige kategorie ē  Volgende kategorie>

 

Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan SuproNet,
Ďn afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes.
© 2002, 2003, 2004, 2005, 2006, 2007. Alle regte voorbehou.

 

 

Rand - onder