|
|
|
|
|
|
Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.
|
|
|
 |
|
| BesigheidCenturion |
Inskrywing - Entry |
| GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys. |
| Tel: (012) 653-2405 |
|
 |
|
| Agni Dei Wedding and Events Chapel |
www.centurion-wedding.co.za |
| 'n Kapél in plattelandse Engelse styl, in detail ontwerp en toegerus vir klassieke, tradisionele troues en geleenthede waar
atmosfeer, orrelmusiek en oudwêreldstyl belangrik is. Esteties uitsonderlik en kreatief. Raslouw, Centurion |
| Tel: (012) 656-7750 |
|
 |
|
| Alluring Creations CC |
www.alluringcreations.co.za |
| Alluring Creations: Invoerder en verspreider van juweliersware en horlosies van Murano-glas. Handgemaak deur meesterlike
Italiaanse vakmanne met Venesiese krale, millefiori, Italiaanse sterlingsilwer, 24kt goud. Moderne klassieke stukke. |
| Tel: 078-137-4909 |
|
 |
|
| Ashè Hair Design |
www.ashehairdesign.co.za |
| Hare vir die hele familie - groot en klein, mans en dames. Ek doen graag haarstyle vir: Formele geleenthede, matriekafskeid
en troues. Kan ook my dienste aanbied waar die bruid verkies om aan te trek indien dit daarvoor geskik is. Verdere dienste:
Permanente kleur, vaste golwing, verligting sowel as gesigvormontleding. |
| Tel: 082-857-2461 |
|
 |
|
| Auto Partsmart |
Geen - None |
| Verskaffers van gehalte diensonderdele vir voertuie van alle vervaardigers in die Centurion area. Ons hou voorraad aan van
Ferodo remskoene, NGK vonkproppe, Castrol oliereeks, Fram olie, lug- en brandstoffilters. Elektriese sowel as meganiese
onderdele. Ons lewer ook af in die Centurion area. Skakel on gerus vir 'n gratis kwotasie of vir raad m.b.t. onderdele. |
| Tel: 084-652-8107 |
|
 |
|
| Bodrum Paper |
Geen - None |
| Verskaffer van termostatiese (hittesensitiewe) papierrolletjies, Bondpapierrolletjies and faksrolle vir POS en FPOS terminale.
Billike Pryse. Spoedige aflewering. |
| Tel: (012) 653-2424 |
|
 |
|
| Brengun Tactical Training |
Geen - None |
| Ons missie by Brengun Tactical is om verandering in kennis en vaardigheid te bewerkstellig by alle leerders wat ons opleidingsprogram ondergaan. Ons doen dit deur gehalte opleidingsmateriaal en kursusse in alle vorme van vuurwapenopleiding te verskaf. Brengun onderneem om die hoogste gehalte en standaard van vuurwapenopleiding te verskaf deur ons gekwalifiseerde opleiers. Ons bied: Vuurwapenopleiding van basies en tussenvlak tot gevorderd in die nuwe vuurwapenkursusse. Ons doen ook hernuwings van jou bestaande vuurwapen en erkenning van vorige opleiding. Brengun Tactical Training is 'n geakkrediteerde opleidingsverskaffer by SASSETA en PSIRA. Ons streef daarna om die markleier in vuurwapenopleiding in Suid-Afrika te word. |
| Tel: (012) 651-3914 |
|
 |
|
| Click Dating Agency |
www.click-dating.co.za |
| Indien jy moeg is vir Internetafsprake ("date") mixit, 'speeddate', ens. is hierdie die antwoord. Ons doen persoonlike bekendstellings aan mense van jou keuse. Hetsy jy 'n troumaat soek of net iemand om saam te gaan fliek. Kontak ons nou. |
| Tel: 076-651-6663 |
|
 |
|
| Dinki's Party Hire |
www.dinki.co.za |
| Dinki's Party Hire is 'n eenstopverskaffer van alle benodighede vir enige kinderpartytjie. Ons verskaf springkastele,
kindertafels & -stoeltjies, tema eetgery, heliumballonne, partytjienarre en vele meer. |
| Tel: (012) 653-2492 |
|
 |
|
| Dream Nails Centurion Mall |
Geen - None |
| Gel- en akrielnaels, manikure, pedikure, masserings, gesigsbehandelings, haarverwydering en grimering. |
| Tel: (012) 663-8470 |
|
 |
|
| Elite Funeral Home |
www.elite-funeralhome.co.za |
| Nou in Centurion! 'Dinamies Anders!'. Begrafnisse, Verassings, Grafstene, Versekering. Alle areas, beste Pryse! Begrafnisreëlings kan ook
na-ure/in die gerief van u eie woning getref word. Ons aanvaar alle begrafnispolisse. Talle verwysings beskikbaar. |
| Tel: (012) 654-9902 |
|
 |
|
| Eureka Life Beauty & Health Salon |
www.EurekaLife.co.za |
| Pragtige salon vir naels en skoonheidsterapie, skoonheidsprodukte, gesondheidsprodukte en terapie. Maklik bereikbaar by Doringkloof Mall winkel 72. Ons is die enigste Dr Hauschka behandelingsterapeute in die Pretoriagebied. Kom gerus vir 'n gratis toetssessie op ons SOQI Chi-bed. |
| Tel: (012) 751-0233 |
|
 |
|
| Experilab Centurion |
www.experilabcenturion.co.za |
| Experilab is 'n winkel wat wetenskaplike en tegnologie produkte verkoop aan kinders tussen 5 en 17 jaar. Laboratoriumware
en vuurpyle vir alle ouderdomme asook vermaak en breinstimulerende produkte. Ons doen ook wetenskappartytjies en
-werkswinkels vir kinders tussen die ouderdomm van 7 en 16 jaar. Verskeie elektriese en elektronika komponente vir
skoolprojekte. In Centurion Lifestyle Centre, h/v Lenchen en Ou Johannesburgpad. |
| Tel: (012) 653-6031 |
|
 |
|
| Flasbax Productions |
Geen - None |
| Onthou jou troudag, Matriekafskeid of enige ander geleentheid deur dit vas te vang op DVD. Doen ook oorplasing van VHS
kasette na DVD. |
| Tel: 082-491-7009 |
|
 |
|
| Flasbax Productions |
Geen - None |
| Onthou jou troudag, Matriekafskeid of enige ander geleentheid deur dit vas te vang op DVD. Doen ook oorplasing van VHS
kasette na DVD. |
| Tel: 082-491-7009 |
|
 |
|
| Greener Habits |
www.greenerhabits.co.za |
| Bied 'n konsultasiediens wat ons kliente water en energie bespaar en help ook met opstel van herwiningsprojekte. Ons installeer ook groentetuine by huise en help met instandhouding van die
tuine. |
| Tel: 082-921-5445 |
|
 |
|
| Happy Little Leaders Nursery and Pre-Primary |
www.happyleaders.co.za |
| Hapy Little Leaders is 'n goeie preprimêre skool wat die beste en professionele versorging en opvoeding verskaf.
Wierdapark, Centurion. |
| Tel: 079-412-0244 |
|
 |
|
| Maree's Daycare |
Geen - None |
| Bekostigbare (R800/maand) dagmoeder vir babas in Lyttelton Manor. |
| Tel: (012) 644-0403 |
|
 |
|
| Marvelous Models |
www.marvelousmodels.4t.com |
| Model, Sjarme & Afrondingskool. Ons fokus ons opleidingraamwerk van jong dames op etiket, gasvryheid, sjarme en
modelleerwerk om van hulle ware modelle vir ons gemeenskap en samelewing te maak. Ook kursusse vir vroue en seuns
beskikbaar. Baie bekostigbaar! |
| Tel: 079-037-4463 |
|
 |
|
| N Pieters Voorkomskonsultant |
www.chataromano.com |
| Wonder u elke dag wat om te dra? 'n Kas vol klere en tog niks om aan te trek nie? Laat my toe om die vraag uit te skakel en my kennis te deel om u toe te rus sodat u kas wondere kan verrig! |
| Tel: 082-333-6933 |
|
 |
|
| New Kids Learning Centre |
www.newkidslearningcenters.co.za |
| Ons bied 'n rekenaargesteunde remediërende leesprogram vir graad 2 tot graad 7 leerders. Ook vir leerders wat hulle
algemene leesvaardigheid wil verbeter. Hulp met skoolprojekte - ons verskaf die inligting, prente, foto's vir enige
skooltaak. |
| Tel: 084-254-7966 |
|
 |
|
| Occassions |
Geen - None |
| Jou alles-in-een huwelikswinkel. Trourukke, uitrustings vir die hele gevolg, koeke, blomme, hare, naels, grimering,
musike, foto's, toebehorre en nog baie meer. Verskaf dienste regoor Gauteng, insluitende Centurion, vanaf ons basis in
Krugersdorp. |
| Tel: 082-394-3823 |
|
 |
|
| Oxygen Events Management |
www.oxygenevents.co.za |
| 'n Onderneming wat geleenthede organiseeer ('event management') en wat alles verskaf om die doeltreffende organisering
van 'n geleentheid te verseker. Ons is nie konvensionele organiseerders van geleentehde nie. Ons skerp oog vir
besonderhede van vóór tot ná die geleentheid is die basis waarop ons bou. Daar is slegs een geleentheid om dinge die
eerste reg te doen en daarom is uitmuntendheid die sleutel tot ons beplanning. |
| Tel: 076-290-7886 |
|
 |
|
| SHIDO Fighting Sytems |
www.shido.co.za |
| SHIDO Fighting Systems is in 2008 gestig. 'n Eerste kontrak om persoonlike ('H2H') gevegsopleiding aan instrukteurs van die SA Nasionale Weermag te lewer, is aan SHIDO toegeken. Ander dienste sluit gemenge gevegskuns ('Mixed Martial Arts' of 'MMA'), selfverdediging en fiksheid in. |
| Tel: (012) 665-1778 |
|
 |
|
| Shop 9B Mall@Reds |
Geen - None |
| CaRRoL BoYeS: Geskenke, korporatiewe geskenke en funksionele kuns in piouter, aluminium en vlekvrye staal. Winkel 9B in
Mall@Reds |
| Tel: (012) 656-0238 |
|
 |
|
| SmartStart Agency |
www.trebor-group.com |
| SmartStart verseker optimale, gebalanseerde funksionering van die kind se brein om sodoende ontwikkelingsagterstande te
voorkom. Ontwikkeling vir kinders 0 tot 7 jaar. SmartStart se breinontwikkelingsprogram is maklik om te gebruik.
Ontwikkelingsareas: motories, visuele persepsie,o uditiewe persepsie, taal, sosiaal, emosioneel, onafhanklikheid. Meet
ook skoolgereedheid. |
| Tel: 083-324-9546 |
|
 |
|
| South African Handgun and Rifle Academy |
Geen - None |
| Geakkrediteerde VuurwapenOpleidingsentrum vir hernuwing van vuurwapenlisensies. 100m binnenshuise skietbaan |
| Tel: (012) 386-0419 |
|
 |
|
| The Frame Café |
Geen - None |
| Ons doen enige raamwerk soos spieëls, sertifikate en oorspronklike kuns. Ons doen ook blokmontering. Die ramers is al meer as 20 jaar in die bedryf dus is ons raamwerk van uitstekende gehalte. Ons kan jou raamwerk kom haal en aflewer. |
| Tel: 084-620-2655 |
|
 |
|
| ThePlace2B |
www.theplace2b.co.za |
| Spelterapie vir tieners, kinders, ouers en onderwysers. Het jy bemoediging nodig? Daar's geen plek soos hierdie plek,
enige ander plek! |
| Tel: 073-230-6756 |
|
 |
|
| Toothpick Cleaners |
Geen - None |
| Skoonmaakdeskundiges. Ons klim in die groewe van kantoor en huishoudelike toebehore wat daagliks gebruik word en wat jy
nooit gedink het vuilgoed sal versamel nie. Gratis kwotasies. |
| Tel: 082-550-2954 |
|
 |
|
| Wedding Company |
Geen - None |
| Ons passie is om jou by te staan met al die aspekte van jou droomtroue! Van troukoördinering en die trourok tot die
wittebrood. |
| Tel: 083-498-8447 |
|
 |
|
| You Can Africa Training & Conference Centre |
Geen - None |
| Die konferensiesentrum bied die volgende: (1) 'n Lapa wat 70 sittende persone in 'n verskeidenheid sitplekopstellings met gemak huisves. (2) Dit spog
met 4 braaiareas met ingeboude braaigeriewe en kroegfasiliteite. (3) Ander fasiliteite: 'n Mediumgrootte swembad en vlugbalbaan met oorspronklike
seesand. Hierdie geriewe is tot die beskikking van afgevaardigdes wat wil ontspan na 'n harde dag se konferensie. (4) Ons beskik ook oor 'n grasperk
omring met bome langs die Centurionmeer wat benut kan word vir spanbou-oefeninge. (5) Die konferensiegebied is in 'n stil en rustige omgewing met
ruim parkeergeriewe ir afgevaardigdes. Die gebied is veilig en word bewaak en gepatrolleer. |
| Tel: (012) 643-0803 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Nie gevind waarna u gesoek het nie?
Probeer ook die volgende:
- Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
- Die “Open Directory Project” se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika
|
|
|
|